03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

vind; sal sy God en Vader van ewigheid dankbaar wees, hy bedank Hom

dat hy vry van alle skuld geword het wat sy liggaam op homself geneem

het en daarvoor gely het. Amen

"Niemand kom tot die Vader behalwe deur My"

5952 9 Mei 1954

Niemand kom tot die Vader behalwe deur My. Hierdie woorde alleen moet

die mense die belangrikheid laat insien om Jesus as Seun van God en

Verlosser van die wêreld te erken en tog maak dit geen indruk meer nie,

want die mensdom let nie daarop nie, anders sou hulle Hom nie so

onnadenked afwys Wie Homself as brug na die Vader kenbaar maak.

Die woorde van die skrif is vir die meeste mense alleen maar letters sonder

gees en lewe. Hulle spreek dit uit sonder om self van die betekenis daarvan

bewus te wees, hulle slaan totaal geen ag op die woorde van die Heer en

vind daarom ook nie die weg na die Vader nie, omdat hulle ook nie met

oortuiging in Hom glo nie, wat meer aandag aan die Goddelike woord tot

gevolg sou hê.

Niemand kom tot die Vader behalwe deur My. Maar dit ontbreek die mense

aan die wil om by die Vader te kom, om welke rede hulle ook die weg na

Hom nie soek nie, waarom ook die Goddelike Verlosser Jesus Christus vir

hulle sonder enige betekenis is. Hierdie instelling lei na die ondergang, na

die geestelike dood. Omdat hulle nie by die Vader kom nie, bly hulle in die

mag van hom wie God's teenstander is, hulle bly in die diepte, omdat hulle

nie verlang om opwaarts te gaan nie.

Dit is ‘n uitermate betreurenswaardige toestand, dat die mense geen

enkele strewe om opwaarts te gaan laat sien nie, dat hulle nie nadink oor

hul doel op aarde en dat hulle oor die leer van Christus, die evangelie (van

die liefde) onverskillig is, dat hulle geen van Sy woorde as belangrik

aanneem nie en daaroor nadink nie, dat hulle nie tot insig kan kom nie,

omdat hulle nie opheldering soek nie, omdat dit hul volkome onverskillig

laat wat God hul deur die skrif wil oorbring en wat die mens Jesus as

spreekbuis van God tot die mense gepreek het. En niemand daaraan dink

dat hy alleen maar daarom op die aarde is, om die terugkeer na die Vader

te bewerkstellig en dat hom voortdurend geleentheid daartoe gebied word,

wat hy in sy onbuigsame gemoed afwys omdat hy nie glo nie.

Die afstand van die mens tot die Vader is groot, tog bied Een Hom aan om

leiding te gee, om te bemiddel, Een het die brug gebou wat die weg na die

Vader begaanbaar maak en hierdie Een bied alle mense Sy hulp aan. Dog

word daar nie na Hom geluister nie, daar word geen aandag aan Hom

geskenk as Hy wil bereik dat die mense Hom nie sal vergeet nie. Blind en

doof gaan hulle by Hom verby, ofskoon Hy hulle toeroep: “Niemand kom

tot die Vader behalwe deur My".

256

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!