03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

hierdie laaste toets deurstaan en slegs ‘n sterk oortuigde geloof sal

standhou tot die einde. Amen

Doen niks sonder Jesus nie!

5785 10 Oktober 1953

Vra steeds dringend My hulp en bystand in alles wat julle ook onderneem!

Begin niks sonder My nie, gaan geen weg sonder My nie, laat My steeds

vooraf gaan, dan sal Ek ook julle doel wees wat julle sekerlik sal bereik.

So moet julle ook julself, met alle geestelike begeertes wat julle aan die

hart lê, aan My toevertrou en julle sal steeds goeie raad ontvang, want dan

stuur My Gees julle. Julle sal dan nie anders kan as om korrek te dink en te

handel en met sukses te arbei vir My en My ryk nie en tog sal dit lyk asof

julle praat en handel volgens julle eie wil. Ek openbaar My nie so duidelik

dat julle gedwonge sou word om My wil te volbring nie en tog is dit My wil

wat dan deur julle tot uitdrukking kom. Wanneer julle My in elke werk, elke

gedagtewisseling, in gedagtes of ook letterlik aanbeveel, kan julle ook

seker wees van My inwerking. Tog is dit juis hierdie verbinding wat julle

eers met My moet soek, wat nodig is om daardeur gewaar te word van My

wil in julle en om dienooreenkomstig te dink, te praat en te handel.

En julle hoef julle ook geen sorge te maak of julle wel die arbeid vir My kan

volbring nie; solank julle dit nie as wêreldse arbeid beskou nie, maar altyd

slegs vir My daarmee wil dien en soos My knegte, steeds met My in

verbinding bly om My aanwysinge in julle op te neem. Want die laaste doen

Ek deur middel van julle hart, wanneer Ek in julle gevoelens lê wat julle dan

so laat handel net soos dit My wil is. En dan sal elke onderneming van julle

ook geseënd wees. Amen

Die kerk van Christus II

5788 13 Oktober 1953

Wie se strewe na My opreg is, die bereik ook sy doel, want “Ek is die weg,

die waarheid en die lewe”.

Wie My soek het ookal die weg betree en hy word dan deur My met die

waarheid vertroud gemaak, wat hom die lewe gee. Wie My ernstig soek, die

soek My ook nie in ‘n bepaalde geestelike rigting nie, want hy weet dat Ek

alleen in sy hart te vinde is en dat slegs sy hart die deurslag gee of Ek daar

is waar mense My verkondig.

Ooral kan My leer oor die liefde gepreek word, of die mense My ooral vind

hang egter alleen af van hulle hart, welke verlange daar in hom leef, of hy

My waarlik soek. Ooral kan die woorde indruk maak en ‘n verlange om My

lief te hê opwek. Maar sodra die woord hulle laat “ontvlam” word die regte

weg ingeslaan. Dan sal die mense ook in staat wees om te oordeel oor die

suiwere waarheid, hulle sal alleen dit aanvaar en nastreef wat tot die lewe

voer wat ewig duur.

205

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!