03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die mense op aarde sou hierdie onbeweeglike toestand na hul liggaamlike

lewe kon verwag, hulle sou sonder hoop wegsink in die duisternis en sou

hulself nie daaruit kan bevry nie, hulle gaan die ewige dood tegemoet, as

daar nie ‘n Redder tot hulle kom wat sterker is as die dood, wat hom kon

oorwin en die mense weer die lewe gee wat hulle in die allereerste begin as

geestelike wesens besit het en wat vir hulle deur die sonde van die opstand

van weleer teen God verlore gegaan het.

(16 November) Die lewe was vir hulle verlore, d.w.s. alles wat hulle tot gelukkig

makende werksaamheid in staat stel, want lewe is onophoudelike

werksaamheid volgens ‘n wyse wet, lewe is die gebruik maak van

Goddelike krag volgens die goddelike grondbeginsel en daarom ‘n toestand

van onbegrensde geluksaligheid.

Dit lewe beloof Jesus Christus aan alle mense, egter wel onder sekere

voorwaardes. Hy kan wel die lewe gee, maar die mense moet dit ook

begeer en alles doen om hom die ware lewe, die lewe in die geesteryk

waardig te maak.

hulle moet hul weg wil uit die toestand van dood, hulle moet die krag wat

hulle ‘n ewig lewe verseker in besit neem, hulle moet met die Bron van

krag in verbinding tree, hulle moet met Jesus Christus stry teen die dood

van hul siel en dit oorwin, wat alleen moontlik is met Jesus Christus. Want

dit is die dood van die siel wat hulle moet vrees, aangesien die dood van

die liggaam onbelangrik is, maar die siel, die werklike in die mens, vergaan

nie, alleen kan hulle in die toestand van volledige kragteloosheid en

duisternis, die geestelike dood, ten prooi val aan onmeetlike eindelose

kwelling.

Julle sal egter kan lewe. Wat troosryke woorde vir julle mense is! Jesus

Christus wil nie dat julle die dood tegemoet gaan nie, Hy wil dat julle sal

lewe en Hy het julle die lewe belowe, omdat Hy Die die dood oorwin het,

kan Hy julle dit gee. Maar julle wil is vry. vergeet nie dat julle alles sal kan

bereik, dat niks onmoontlik is nie, dat Jesus Christus julle ook alle middele

en kennis gee, maar dat julleself sal moet wil, omdat julle nie teen julle wil

gegee kan word wat julle salig kan maak nie.

Die ewige lewe is die mooiste belofte wat Hy julle kon gee, dat alle vrees

vir die dood verdwyn, dat vir julle ‘n onuitspreeklike salige toekoms wag,

wat eindeloos duur as julle dit self wil en die voorwaarde vervul wat Jesus

Christus aan sy belofte verbind het, dat julle in Hom glo.

Want dan sal julle aan al Sy woorde gevolg gee, julle sal Sy gebooie

onderhou, julle sal lewe volgens Sy Goddelike leer van die liefde en in julle

die Goddelike krag vergaar, die liefde sal julle tot lewe wek, ook wanneer

die krag van die liggaam sal afneem en julle omhulsel die liggaamlike dood

tegemoet gaan.

Die siel sal hom dan losmaak, hy sal in alle krag die hindernisse van die

dood deurbreek, hy sal hom vry maak uit die boeie van hom wat hom die

dood wil laat ondergaan, hy sal hom geheel geluksalig bewus word van sy

70

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!