03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

en die aarde se ryk van die lig en dié van die duisternis is onderworpe aan

My en al die volmaakte, lig deurstraaldes, help saam om die duisternis op

aarde te verdryf. En dit sal duidelik word, omdat dit My Wil is dat alle hulp

aan die mense op die aarde gebied word, wat hulle kan red, waartoe alle

ligwesens altyd bereid is. Amen

"Kom almal na My toe wat uitgeput is en onder laste

gebuk gaan, Ek sal julle verkwik"

6137 16 Desember 1954

Julle almal wat julle in kwelling en nood bevind, verseker Ek My hulp, as

julle maar julle weg na My neem, wanneer julle in julle toestand van

benoudheid aan My dink, wanneer julle na My toe kom. Moet julle glo dat

Ek julle kan help en wil help en met dié vertroue tot My kom, op My verlaat

en aan My belofte dink, dat Ek julle sal gee wat julle afsmeek. Niemand sal

My verbygaan wat geen troos en krag van My ontvang het nie, as hy maar

vol geloof tot My bid, as hy na My toe kom en deur My hulp vir homself

verwag om te verkry. Ek ken julle nood goed, maar tog vra Ek julle

dringend, dat julle julself aan My toevertrou, omdat Ek julle eers dan kan

help, wanneer julle My daarom vra, wanneer julle die weg na My gevind

het, want dit is My doel om naby julle te wees en julle om die rede daartoe

te bring dat julle met My verbinding soek. Eers as julle uit eie wil julle met

My in gedagtes verbind het, wat gebeur deur innige gebed tot My, het Ek

dié doel bereik: Die erkenning van Myself as God en Vader van ewigheid,

Wie julle eens geweier het en waardeur julle ongelukkig geword het.

Steeds sal Ek tot julle sê: "Kom na My" of ook "vra, so word julle gegee" of

"roep My aan in nood", omdat dit steeds My Wil is dat julle julself met My

verbind. Dan eers kan Ek My regte op julle laat geld, dan het julle julself

geheel aan My oorgegee en dit beteken vir julle ‘n losmaak van My

teenstander. En dan sal julle ook begryp waarom Ek julle so graag in nood

en benoudheid laat beland, waarin steeds alleen ‘n uitweg is dat julle My

aanroep om hulp, as julle julself nie heeltemal aan hom oorgee wat julle na

benede trek nie, wie julle dan ook help, maar op ‘n manier wat julle

duidelik skade berokken, want hy verlang julle siele daarvoor. Hy sal julle

aards alles laat toekom, maar in die plek daarvan sal julle die lewe van julle

siele verloor, want julle raak steeds meer in sy mag, julle sal alleen nog

maar aards materiële gedagtes hê en My heeltemal vergeet, julle sal My

verloën en hom opnuut as julle meester erken en dit sal met julle goed

gaan op aarde, maar julle sal verlore wees vir ewige tye. Verlang nie na die

welsyn op aarde nie, kom inteendeel na My toe in julle benarde toestand en

Ek sal julle waarlik gee wat julle nodig het vir liggaam en siel. Julle sal nie

spaarsaam behandel word nie, want My Liefde deel ryklik uit, alleen egter

wat julle siele tot heil strek, maar Ek sal ook aards altyd vir julle sorg, soos

wat Ek dit vir julle beloof het. Julle hoef nie in nood te wees nie, want julle

308

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!