03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

aan My dink in die uur van nood nie. Maar geseënd is hulle wat My altyd in

hul harte dra. Hulle sal nie nodig hê om die tyd van ontbering te vrees nie,

want Ek sal My hand beskermend oor hulle hou, dit maak nie saak waar

hulle gaan nie, hulle sal deur gidse gelei word wat hulle sal bewaak en hulle

weë gelyk maak.

Maar daar sal ‘n storm wees wat alles sal verwoes, dit sal baie slapers wek

en hulle vreesagtig laat wonder of hulle dit sal kan ontvlug. Maar wat ook al

gebeur, dit is My wil of My toestemming om die wat op die verkeerde weg

is ‘n laaste geleentheid te bied om terug te keer. Hulle almal kan nog na My

keer in die laaste uur en hulle sal dit waarlik nie betreur nie. Want Ek

aanvaar elkeen wat probeer om na My toe te kom. Ek sal My hande na hom

uitsteek wat hy slegs moet gryp om hom aan My Vader hart te kan trek.

Want julle kan nie geseënd wees sonder My nie. Dit is waarom julle die weg

na My moet neem, Wie julle van ewige geluksaligheid wil voorsien. Amen

Saligheid en dank van die verloste siele

6423 12 Desember 1955

Met ‘n oorvloeiend gevoel van dankbaarheid loof en prys die siele My wat

verlossing vind uit hul ellende deur liefdevolle voorspraak. Wat insien dat

hulle hulself nie kon bevry nie, omdat hulle van te swakke wil was maar

deur die medelydende liefde van die mense op aarde hul wil kon versterk.

En nou tot My in Jesus Christus roep en deur My uit die diepte na bo gehelp

kon word. Hul geluksaligheid wil hulle nou tot uitdrukking bring en al hul

liefde behoort nou aan Hom wat hulle gered het. En hulle word van lof en

prys nie moeg nie. En nou wil hulle op gelyke wyse werksaam wees om die

onverlostes te help, wat hulle nog in die duisternis bevind en hulle tot

dieselfde saligheid wil bring.

Die liefdevolle medewerking van die mense op aarde maak dit ook vir

hierdie siele makliker, as hulle deur mense dit kan ontvang wat hulself

dringend nodig het om dit aan die ongelukkiges te kan laat toekom. Hulle

moet eers self lig ontvang om die lig te kan laat skyn en hulle kan lig in

ontvangs neem as dit van God uitstraal in die oneindigheid.

Orals waar die lig opgevang word, orals waar houers (harte) hulle oop stel

waar die liefdeslig van God kan binnenstroom, daar is dus lig en

kragsendstasies wat omring is deur tallose siele wat na lig verlang. En die

graad van volwassenheid, die graad van liefde en die mate van verlange is

beslissend welke hoeveelheid na elke siel toestroom.

En elke siel wil hierdie hoeveelheid vergroot deur voortdurend uit te deel en

deur te gee. ‘n siel wat eenmaal lig ontvang het kan nie anders as om hom

teenoor ander siele te uiter nie, want die lig is ‘n krag wat deur die siel

benut word. Daarom is dit buitengewoon belangrik wanneer ‘n siel uit die

diepte die weg na die lig gevind het, as hulle eenmaal gewillig was, om

hulle deur die lig te laat bestraal. Want nou sal hulle hierdie ligstroom

377

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!