03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

omvat tog alle gebiede wat vir julle wetenswaardig is, sodat julle in ‘n

sekere sin sonder leemtes onderrig is, sodat julle steeds opheldering sal

kan gee as julle van menslike kant daarom gevra sal word.

En tog sou dit onverstandig van julle wees om alles wat julle van My af

weet en in ontvangs geneem het, op ‘n wilde wyse aan julle medemens,

wat nog nie daarvoor volwasse is nie, oor te dra en dit daarom nie sal

begryp nie. Julle sal steeds net kan uitdeel wat die medemens nodig het,

maar dit dan ook in volledige waarheid, omdat julle julself aangebied het

om My te dien en die diens vir My steeds bestaan in die uitdeel van die

waarheid, omdat elke dwaling verreikende gevolge het.

Die kennis wat Ek julle laat toekom, gee eers vir julself ‘n helder lig, sodat

julle goed in staat sal wees om te onderskei of julle medemens in die

waarheid wandel en of hy homself in dwaling bevind. En as julle nou

dwaling ontdek, sal julle die waarheid daarteenoor moet stel, omdat julle

die reg daartoe het en wel daarom, omdat Ek julself onderrig en van My

waarlik net waarheid ontvang kan word.

Die ontvangs van die waarheid lê julle die verpligting op om dit deur te

gee, dit moet steeds weer aan julle gesê word. Daarom, wat julle insien,

gee dit onbesorg verder, maar swyg oor geestelike sake wat nog nie vir

julle duidelik is nie en laat julle nie deur julle medemens onderrig oor sake

wat Ek Self van julle weerhou het nie. Laat steeds net My woord geld en

sluit julle ore vir ‘n leer wat van buite af tot julle deurdring. Want omdat Ek

julle geen uitsluitsel daaroor gegee het nie, vind Ek die kennis nie gunstig

vir julle nie.

Elke vraag wat julself aan My stel, sal Ek julle beantwoord, veral dan,

wanneer die kennis deur julle gebruik kan word om weer vir My te werk.

Maar geensins moet julle, julle eie gedagtes as waarheid verdedig nie,

solank as wat dit nie deur My Gees bevestig word nie. En dit is die geval,

wanneer julle julself deur julle medemens laat beïnvloed, om hulle idees en

opvattinge aan te neem en daarvoor op te kom.

My draers van die waarheid lê Ek die gevoel vir waarheid en dwaling in die

hart en steeds sal hulle ag slaan op hulle gevoelens. Steeds moet hulle

ernstig na die waarheid verlang en hulle bes doen om slegs die waarheid te

dien, dan sal hulle My ook dien en hulle denke sal vry bly van dwaling en

hulle sal bruikbare knegte vir My wees, wat suksesvol arbei vir My en My

ryk. Amen

Die laaste reddingswerk - Roepers en vermaners

5810 23 November 1953

Julle almal wat My wil dien, wil Ek aanneem, want daar is nog baie arbeid

te verrig tot aan die einde en juis vir hierdie arbeid het Ek troue en ywerige

knegte nodig, wat self bewus is van hulle taak en wat My so toegedaan is,

dat hulle steeds net dit wil uitvoer wat hulle as My Wil herken, maar wat

218

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!