03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

krag om hulle te verander en dan gaan die aardse lewe verby sonder om

tot die doel te lei, tot ‘n volwassenheid, wat hul die ewige lewe verseker.

Die einde kom steeds nader en wie sonder geloof bly, gaan ‘n verskriklike

einde tegemoet, ‘n lot, waarvoor hy met ontsteltenis sal terugdeins as hy

daarvan weet. Gods bodes, Sy deur Homself gekose dienare, verkondig dit

aan die mense en wys steeds weer op die naderende einde. Luister na hulle

as hulle na julle kom en dink daaroor na wat hulle julle verkondig en reken

met die moontlikheid dat hulle julle die waarheid gesê het. Dan sal julle ‘n

verandering tot liefde nastreef, dan sal die aardse lewe nie meer vir julle so

belangrik wees nie en julle sal julle sorge meer op julle siele rig en dan hoef

julle ook die naderende einde nie te vrees nie. Amen

Die kenmerk van die kerk van Christus – Die werk

van die Gees

5174 19 Julie 1951

Die kerk van Christus is geen uiterlike organisasie nie. Dit is baie meer die

aaneensluiting van almal wat geestelik strewe, van mense uit elke

geloofsrigting wat in die liefde lewe en in Jesus Christus en Sy

verlossingswerk glo. Want nie die geloofsrigting toon aan dat hulle tot die

kerk behoort nie, maar alleen die Gees, wat uit die mense spreek wat

daarvan deel uitmaak. Dit moet vir julle duidelik wees dat God dit nooit

voldoende vind as iemand hom by die een of ander geloofsrigting aansluit

weens die naam, omdat hy onder die indruk was van die gewoonte en

gebruike wat elke organisasie meer of minder te sien gee. Julle moet

veeleer weet dat God alleen die gesindheid van 'n mens waardeer. En die

kan by mense van elke geloofsrigting sus of so wees, d.w.s. meer of

minder beantwoordend aan Gods Wil, meer of minder die Goddelike

gebooie in ag neem.

Dus is alleen dit deurslaggewend of ‘n mens hom tot die kerk van Jesus

mag reken. Of hy deur ‘n lewe in liefde die Gees uit God in hom gewek het.

Die kerk van Jesus is ‘n suiwer geestelike organisasie wat geen enkele

konsessie aan die wêreld doen nie, maar alleen gebaseer is op die sielelewe

van die mens, op die bewuste wil om die geestelike doel te bereik waarvoor

die mens op aarde gestel is.

Die kerk van Jesus verenig alle gelowiges, d.w.s. innerlike oortuigde

aanhangers van Jesus, wat hulle die Goddelike leer van die liefde tot hul

lewensdoel maak, wat die verlossingswerk van Christus erken en wat geen

ander strewe ken as deur die bewuste vereniging met Hom, die krag van

die Gees te ontvou. Wat dus deur die goddelike Gees verlig word, wat altyd

as bewys van die lidmaatskap van Sy kerk sal geld.

Die kerk van Christus het geen ander uiterlike kenteken nodig, om as Sy

ware kerk, wat Hy self op aarde gestig het herken te word nie, as die

geestelike wedergeboorte, wat aan te wys is deur die uitering van die

37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!