03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dit is ook geen teken van regverdige straf vir julle misdade nie, dit is slegs

geneesmiddels vir siekte, waaraan julleself skuldig is, weer van julle weg te

neem. Dit is nodig om julle siele weer gesond te laat word.

Deur eie skuld het julle uit My orde getree, anders sou geluk en saligheid

julle lot wees. Glo My dat Ek julle baie liewer hemelse vreugde sou berei,

dat julle dit vir My egter onmoontlik maak as julle My orde verlaat. Dat Ek

egter alles probeer om julle weer na die Goddelike orde terug te bring om

julle weer onbegrens gelukkig te kan maak.

Hoe meer nood en kommer, ellende en siekte op aarde te sien is, des te

ernstiger is die oortredinge teen My orde. En uit hierdie nood kan julle

mense self bevestig op welke lae pyl julle gekom het. Ek sou waarlik liewer

die mense in saligheid sien as om ongemotiveerde moeilike plae oor hulle

te laat kom, om My ewige orde weer tot stand te bring.

En as iemand meen dat hy nie so'n groot sondaar is dat so'n groot ongeluk

wat hom getref het nodig sou wees nie, dan sê Ek julle: julle mense ken die

samehangende verband nie en julle ken ook nie die gevolge van julle

ongeluk in sy volle omvang nie. Julle weet ook nie vir wie julle noodlot ook

tot volwasse wording dien nie. Julle weet ook nie, omdat die herinnering

aan vroeër julle ontneem is, wat julle vir julle beliggaming as mens,

vrywillig aangebied het om op julle te neem nie. Ek weet egter alles en Ek

lê julle waarlik geen groter las op as wat julle kan dra nie.

Bowendien bied Ek julle Myself as kruisdraer aan wanneer julle dink dat

julle kruis te swaar word. Maar julle doen helaas nie dikwels ‘n beroep op

My hulp nie en daarom kla julle oor die las en mor dikwels dat dit vir julle

te swaar is. Liefde het julle eens beweeg om julself vir My aan te bied om

die las van ‘n kruis te dra.

In julle aardse lewe weet julle egter nie waarom julle moet ly nie. Ek sê dit

egter in die besonder aan julle wat deur julle wil aan My behoort. Ek wil

egter dat julle ook sonder om die oorsaak te weet berustend en sonder

klagte julle weg gaan, dat julle, julle kruis berustend op julle neem. Want

Ek wil dat julle julself altyd onder My wil buig in die besef dat Hy, aan Wie

julle julself oorgee, ‘n God van liefde is en dat alles wat van Hom kom julle

tot seën sal strek.

Daarom, verset julle nie teen julle lot nie, wat dit ook al mag bring. As julle

aan My wil behoort kla en mor dan nie maar wees steeds seker daarvan dat

dit julle tot heil dien, dat dit altyd alleen hulp beteken en die herstel van My

orde van ewigheid. Wees seker daarvan dat julle dit eenmaal sal insien en

My dan dankbaar daarvoor sal wees dat Ek julle hierdie weg op aarde laat

gaan het. Hierdie weg met sy laste, met sy beproewinge, maar ook met My

liefde, wat die rede is vir alles wat julle oorkom omdat Ek altyd alleen wil

dat julle salig word. Amen

336

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!