03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

manier uit te druk wat net so ongewoon lyk. Maar in plaas van lig los dit

slegs verwarring en onrus wat omstandighede veroorsaak wat die ernstige

mense afsit en slegs vreugde en goedkeuring aan hulle gee wat tot hierdie

Gees self behoort. Daarom: Glo nie elke Gees nie en ondersoek dit deur

aandag te gee aan die skynsel van lig, deur die intensiteit van lig. Want

God is lig, wat uit God kom is lig en daarom moet Goddelike gawes van die

Gees onvoorwaardelik ‘n effek van stralend lig agter laat, anders is dit

Satan se werk van misleiding, wat hy in die besonder tydens die laaste dae

met die bedoeling gebruik om die oë van mense as ook hul siele te verblind

om hulle in ‘n nog groter duisternis te werp en hulle onbekwaam te maak

om die ware lig te erken. Amen

In die huis van die Vader is baie wonings

6022 13 Augustus 1954

In die huis van die Vader is baie wonings. Vir alle siele het Ek wonings

gereed, wat ooreenkom met hul volwassenheid by hul skeiding van die

aarde. En daarom is hulle dan ook baie verskillend en hulle is so lank die

verblyfplek vir die siele, as wat hulle daarmee genoë neem, terwyl hulle

ook van verblyfplek kan verander, na gelang die siel homself hierop toelê.

Soos die gesteldheid van die siel is by sy liggaamlike dood, so is ook die

omgewing, waarin hy hom in die geesteryk bevind, stralend, lig, wat die

geestelike oog heerlikheid bied in pragtige harmonie, sodat die siel vervul

word van ‘n onbeskryflike geluksaligheid, of ook donker en koud, armsalig

en beangs, stormagtig, doods en bedruk, sodat die siel hom ongelukkig

voel en wens om uit die omgewing weg te gaan. En tog kan hy alleen dit

gebied word, wat hy verkry het op aarde, hy kan nie in geluksalige sfere

geplaas word, wat hy nooit nagestreef het nie en daar kan hy ook geen lig

geskenk word nie, omdat dit hom in sy onvolwasse toestand sou verteer.

Maar dit staan elke siel vry, of hy sy verblyfplek wil verbeter. En om die

verlange in hulle aan te wakker is die werk van ontelbare geestelike

wesens, wat hulle in die Lig bevind en afdaal in die liglose wonings, om hul

bewoners aan te spoor, om hul lot en hul verblyfplek te verbeter. Maar ook

dit moet sodanig gebeur, dat dit nie die wil van die siele vorseer nie, maar

tot ‘n eie verlange lei. En daarom is die ligwesens vir hulle nie bekend nie,

maar voeg hulle hulself by die in dieselfde omhulsel, hulle smeek om

opgeneem te word en probeer dan, die gedagtes van die siele na ‘n

verandering van hul huidige situatie te lei.

Die wil van die siele moet aangespoor word, om self hul lot te verbeter; en

word die wil nou opgewek, dan bevind die siel hom plotseling temidde van

noodlydende siele, wat hom om hulp vra en nou beslis hulle, of hulle aan

die hulpvraende gehoor gee, of hulle gewillig is en probeer, om hulle te

help. Hoe sterker die drang in hom is om hulp te bied, des te kragtiger sal

hy voel en die duisternis sal wyk vir ‘n swak skemerlig, wat die siel

279

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!