03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

maak wat hulself nie kon beliggaam nie. Hulle het ook gedien deur ’n plek

gereed te maak vir mense, geskik vir die mens om deur die laaste toets

van sy wil te gaan.

Hierdie mensagtige wesens het fisies baie soos die vorm wat Ek vir Adam

gereed gehou het gelyk. Die tyd het gekom vir die oorspronklike gevalle

geeste om hul vrye wil terug te kry en om finaal van die materiële vorm vry

te word. Weer en weer gee die prehistorise skeppings die geestelike

verdere ontwikkeling in hul gebonde toestand. En vir hierdie geestelike, het

die tyd gekom om vir hulself te besluit.

Dit was die begin van die verlosings tyd, wat van so’n groot belang vir julle

is. Nou kan die intellek en vrye wil gebruik word terwyl die wese bewustelik

leef. Die begin van hierdie periode het al so lank gelede plaasgevind dat

julle julself dit nie kan voorstel nie. Volgens My Wil openbaar Ek aan julle

die belangrikste periodes met hul gebeure. Hierdie is verdeeld in maklik

begrypbare fases maar hulle is onbelangrik vir julle ontwikkeling. Die

eindelose aantal gevalle geeste verg ‘n eindeloos lang tyd van opwaartse

ontwikkeling. Daarom kan die prehistorise tyd nie geskat word, vir die

beliggaming van siele as mense nie aangesien dit in so‘n groot skaal moet

plaasvind dat dit ewighede sal verg. Dit is nie moontlik vir julle deur

ondersoek om die begin van hierdie periode te bepaal nie, hoewel dit in die

mens se aard is solank Hy onvolmaak is, om alles te probeer beperk.

Die mens probeer om alles te beperk tot dit wat hy deur die geskiedenis

waargeneem het. Nogtans, wil hy nie aanvaar dat daar ‘n grens vir die tyd

gestel is, wat voor hom lê nie. So verwerp die mens nie ‘n "begin" nie maar

‘n einde lyk vir hulle onmoontlik. Die eersgenoemde is onbelangrik, maar

die laasgenoemde is so uiterst belangrik dat die mens sy volle aandag moet

wei aan wat vir hom voor lê. Hierdie periode van verlossing het ‘n einde,

soos so baie vóór dit.

Nogtans, staan My verlossings plan vir altyd. Daar is nooit ‘n einde aan die

werk van verlossing nie, omdat die eindelose aantal gevalle geeste ‘n

eindelose tyd vir hul terugkeer verg. Ek bied hul weer en weer die

moontlikheid aan om omhoog te streef uit die diepten na die Lig, na My te

strewe, uit Wie hulle eens voortgekom het. Amen

Traagheid van denke

6296 27 Junie 1955

Hoe meer die wêreld die mens bind, des te onverskilliger staan hy teenoor

die waarheid, des te minder verlang hy daarna en hy neem daarom

gedagteloos alles aan wat hom as waarheid voorgehou word, of hy wyse

alles af, want sy hart verlang nie na die waarheid nie.

En sien in die wêreld nie ‘n gevaar vir die siel nie want sonder waarheid leef

julle doelloos, julle weet in geen enkele opsig iets oor die sin en doel van

julle lewe op aarde nie, omdat julle nie die regte opheldering verkry nie en

338

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!