03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

En onnoemlike saligheid is hulle beskore, want hulle het nou ontwaak tot

die ware lewe, hulle het die dood oorwin danksy Hom, Wie vir hulle gesterf

het. Die verlossingswerk van Jesus is van so ‘n groot betekenis, dat Sy

kruisdood steeds weer en in alle innigheid herdenk moet word, dat die

mens homself steeds weer van Sy lewe en sterwe ‘n voorstelling moet

maak, om deur te dring na die misterie van Sy liefdeswerk, want hoe meer

hy bewus word van die liefdeswerk van Jesus, soveel te meer word liefde

tot Hom aangewakker en die liefde dryf hom nou vanself na die kruis, die

liefde neem ook die lyding van ‘n kruisgang op homself, die liefde is tot

alles in staat, om die offer van Jesus te benut en dan as te ware self

daaraan deel te neem, want die liefde offer homself. Amen

Versoening van die skuld deur Jesus

6513 30 Maart 1956

Om die boosheid van die mensdom op My te neem, was onberekenbaar

swaar. Daar was geen enkele slegte daad wat nie sy uitwerking op die

mens gehad het nie en julle sou onmeetlik moes ly as julle alle sonde wat

julle belas, self sou wou goed maak. Net die sonde van die allereerste

opstand teen God was al so groot, dat julle dit nooit kon betaal nie, nóg in

julle gekluisterde toestand, nóg in julle toestand as mens. Daarom het Ek al

julle skuld op My geneem - die uitwerking van die bose daad het Ek

opgevang - alles het Ek op My menslike liggaam gelaai en dit het nou julle

skuld deur ‘n buitengewoone smartlike lyding en sterfte aan die kruis

versoen.

My Liefde het My beweeg om julle te help en al die ligvolle geestelike, alle

geskape oergeeste wat My trou gebly het, was vervul met dieselfde liefde

tot julle. Die liefde laat egter niks verlore gaan nie, die liefde laat niks in die

duisternis, nood of kwelling nie. Die liefde Self bied Hom aan tot redding,

tot delging van die groot skuld. In ‘n Wese vol van lig en liefde het die

Liefde Self na die aarde gedaal, immers, dit wat op aarde sou geskied,

moes in ‘n menslike vorm gebeur. Ek Self moes My in die vlees beliggaam

en neem daartoe My verblyf in die mens Jesus, Wie ook so rein en sonder

sonde was, dat Ek My in Hom kon manifesteer.

En hierdie mens Jesus het julle van julle skuld gereinig, hierdie mens Jesus

het die ontsaglike sondelas van die mensdom op Sy skouers geneem en het

na die kruis gegaan daarmee. En soos die onmenslike lyding weer aan julle

steeds geskilder sou word, sou julle dit nooit in sy gehele diepte kan begryp

nie, want die gebrekkigheid van julle wese verhinder julle dit. Sy pyne was

onvergelyklik swaar en Hy het dit lankal vooraf geweet; want Hy was

vervul van My Gees deur Wie Ek Self My verblyf in Hom geneem het. En

daarom was daar ook niks vir Hom verborge nie en het Hy alles oor Sy

sending en ook oor Sy kruisdood geweet.

409

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!