03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

nie, sodat daar geestelike vooruitgang behaal kan word wat alleen daaruit

bestaan dat die mense ‘n verbinding met My tot stand probeer bring.

Eerstens moet Ek opreg erken word voordat Ek My aan ’n mens kan

openbaar.

Die oortuigde geloof aan My ontbreek by oneindig baie mense, wat die

oorsaak is dat hulle ook in geestelike duisternis lewe en in hierdie duisternis

die hiernamaals ingaan. En wat hulle op aarde versuim het moet nou in die

hiernamaals ingehaal word. Hulle moet nadink, maar sal daarvoor te swak

wees deur eie skuld. Hulle word in die ewigheid gevolg deur hulle liefdes

werke, dan is hulle nie heeltemal kragteloos nie, ondanks hul ongeloof.

Hulle krag bestaan daarin dat die herinnering aan die kennis wat hulle op

aarde nie ernstig geneem het nie, hul nie heeltemal ontneem is nie. Dat

hulle nou dus kan nadink, terwyl die ongelowige siele wat geen werk van

liefde met hulle saamgeneem het, hulle in onsegbare nood bevind, omdat

hulle nie in staat is om suiwer gedagtes op te neem om hulle hiermee besig

te hou nie.

Tog kan ook hierdie siele nog onderrig word in die geesteryk deur siele wat

hul op ‘n begryplike manier aan diegene aanbied wat hulle moet leer, as

hulle tenminste hul onderrigting wil aanneem. Wat ten gunste van hulle sal

wees, omdat hulle die krag kry om aansluiting te soek by die sfere waar hul

opheldering gegee kan word.

Werk van liefde kan elke tekort aanvul en die siel tot geloof bring. Maar die

geestelike duisternis, wat ‘n gevolg is van die ongeloof op aarde, sal eers

van hulle wyk as hulle Jesus Christus erken, omdat Hy alleen hulle skuld

kan delg wat deur die ongeloof op aarde veroorsaak is. Wie vermoed dat hy

op ‘n dwaalspoor is kan spoedig gehelp word waar liefde en geloof

aanwesig was op aarde. Maar aan ongelowige mense moet die kennis eers

gebring word, omdat hulle dit nie op aarde wou aanneem nie, al was hulle

teenoor hul medemens voorstanders daarvan.

Ek kan die siele wat My nie erken nie en liefde teenoor My en hulle

medemens weier, nie ineens die insig gee nie. Ek kan hulle alleen die

moontlikheid gee om die kennis hul eie te maak, met die voorwaarde, dat

hulle wil nie teen My weerspannig is nie. Dan is My erbarmende liefde ook

bereid om aan hulle lig te gee, as hulle daarna verlang. En dan word hulle

ook weer die evangelie gebring, wat hulle nou in vrye wil kan aanneem of

ook kan afwys. En na gelang hul wil tot die goeie en hul verlange na

onderrig, sal hulle nou My leer aanneem en kan hulle opgang begin.

Maar dit neem baie leed en ellende in die duisternis, voor ’n ongelowige siel

in die geesteryk deur ‘n ligstraal geroer word en dit volg. Dan egter is hulle

ook bereid om hul wese te verander, as hulle eenmaal die weldaad van die

lig ondervind het, waarna hulle nou bly verlang totdat dit hulle ten deel val.

Die duisternis gee sy siele maar selde op, dog Ek weet wanneer Ek die

poorte kan oopmaak en die siele hul vryheid kan gee. Ek weet, wanneer

96

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!