03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Julle weet dat die aanhangers van die wêreld in sy mag is, dat hulle nog

eindeloos ver van My verwyderd is en dat My werksaamheid nooit in hulle

gebied ingang sal vind nie. Maar wat in die openbaar versprei word, kom

van hom af en die werksaamheid van My dienaars sal juis daar geen

aanklank vind nie, terwyl My teenstander egter sukses sal hê. Nooit sal die

massa agter die waarheid staan nie, maar steeds agter dwaling en leuens.

Maar My ware verteenwoordigers op aarde sal hulle nie daaraan steur dat

daar aan hulle geen geloof geskenk word nie, des te yweriger sal hulle werk

en met oortuiging van My en My spoedige koms spreek. Want Ek sal aan

die aktiwiteite van My teenstander ‘n einde maak wanneer sy tyd gekom

het. Maar voor dit sal gebeur, sal nog baie ligdraers oor die aarde gaan,

omdat die lig oral heen gedra moet word om die harte van die weinige

mense te verlig wat My teenstander nog nie in sy mag het nie. sy doen en

late sal duidelik te sien wees, maar vir Myne is ook My sorg duidelik

sigbaar, om hulle uit die duisternis weg te voer na die lig.

Verwonder julself nie dat julle wat My wil dien, weinig ingang vind met die

woord wat julle van My ontvang het nie, want ook dit is ‘n teken van die

verduisterde Gees, ‘n teken van die lae vlak van die mense voor die einde,

waarby My teenstander eerder resultate sal bekom as julle, My ligdraers.

En tog sal die lig homself uit sy baan losbreek en weereens helder die

werkinge van My teenstander belig. Maar nog het sy tyd nie gekom nie,

nog kan hy na eie wil sy gang gaan. Maar spoedig sal daar perke aan sy

optrede gestel word, dan sal My Lig met ‘n helder glans van bo straal, dan

sal daar geen duisternis meer wees nie, dan sal die mense, wat My Lig al

op aarde aangeneem het, geluksalig wees. Amen

Tekens van en verwysings na die einde

6501 14 Maart 1956

Onbedrieglike tekens sal die naderende einde vir julle aankondig, maar dit

sal slegs herken word deur hulle wat glo, terwyl al die ander dit as

natuurlike verskynsels sal verklaar en elke mens sal uitlag wat ‘n diepere

betekenis daaraan sal toeken. Maar tog word julle opmerksaam daarop

gemaak en elkeen kan homself na eie goeddunke daarvoor oopstel. Dat

julle egter opmerksaam daarop gemaak word, is ‘n onverdiende

barmhartigheid, want so kan julle aan julself werk, omdat die tekens ‘n

ernstige waarskuwing vir julle is, as julle glo.

Daar is dus nog ‘n laaste tydjie van barmhartigheid wat elkeen, wat sy

aardse lewensweg nog suksesvol kan beëindig, nog kan belewe, as hy dit

op die korrekte wyse benut. En tog sal die mense wat nie glo nie,

onverskillig verder op hulle weg gaan en die einde sal hulle verras. Hulle

siele sal die einde, wat onherroeplik sal kom, onvolwasse belewe.

En wanneer julle nou voortdurend vermaan word en daarop gewys word,

dan is dit ook barmhartigheid waarop julle moet ag slaan en wat julle moet

403

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!