03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

mense vind wat ly aan fisiese of geestelike kwale, probeer om hulle te

genees, gee aan hulle aards en geestelik wat hulle nodig het, gee hulle

voedsel en drank en laat van julle besittings gaan as julle daardeur die

ontbering en van mense in nood kan verlig. Probeer dit en julle sal die

waarheid van My Woord ervaar, julle sal in krag en lig groei, julle sal bo

julle eie aardse lyding uitstyg, niks sal julle beïnvloed wat voorheen geblyk

het om julle teneer te druk nie, julle sal die krag van liefde in julself voel en

die geluk van julle vereniging met My, wat met elke daad van liefde in julle

vestig, julle sal duisendvoudig kompensering ontvang vir wat julle

weggegee het. Julle sal My erken en My hand voel wat julle vashou, julle

sal die stroom van krag van My liefde wat in julle giet voel en geestelik

helder verlig word, julle sal kan hoor en waarneem wat andersinds aan julle

mense verborge is.

Neem die toets en glo My Woord, beoefen liefde en julle sal My wen en My

nooit ooit weer verloor nie. Glo My, want Ek sal julle nie verkeerd onderrig

nie, Ek wil dat julle geseën word en aangesien slegs die liefde julle in

gelukkige wesens kan verander spoor Ek julle konstant slegs tot liefde aan.

Maar dan sal julle die liefdelose Gees binne in julle moet bestry, wat die

oorsaak is van julle aardse bestaan. Hy spoor julle tot eieliefde aan, hy wil

die Goddelike vonk in julle uitdoof, hy wil julle verhinder om ‘n lewe in

liefde te leef. Daarom sal julle hom moet bestry, naamlik: julle eie

begeertes bestry wat slegs julle eie liefde verhoog en die ware liefde na My

en julle naaste verswak, sodat julself nie die krag van liefde kan ervaar nie.

Veg daarteen en volg My, aanvaar hierdie Woorde in julle hart en handel

daarvolgens en julle lot sal die volle vereniging met My en oneindige

geluksaligheid wees. Amen

Die nood van die siele in die hiernamaals -

Voorspraak - Wilsverandering

5318 16 Februarie 1952

Die nood van die arme siele in die hiernamaals is baie groot, hul toestand is

ondraaglik omdat digte duisternis hulle omgeef en hulle kan geen uitweg

vind nie. Hoe meer ‘n siel ly, des te eerder is dit egter moontlik dat hulle

tot hulself inkeer en oor hulle skuld nadink en na hulp soek. Om welke rede

hulle dan die kleinste ligstraaltjie sal volg waarvan hulle redding vir hulself

verwag. Want eers dan kan hulle tot die lig gebring word, as hulle die

duisternis probeer ontvlug. Tevore sou hulle nie in staat wees om

onderrigting te begryp nie, hulle sou dan nog so verward wees dat as hulle

onderrig sou word, alle moeite aan hulle bestee, vergeefs sou wees.

Die wil van elke siel kan deur die ligwesens gesien word en volgens die wil

lei hulle die arme siele wat daarna verlang tot die lig. Want die siele is nou

in ‘n staat waarin hul hulp gebied kan word, omdat hulle bereid is om hulp

aan te neem en daarom ook smeek dat hul gehelp word,

87

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!