03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

deur sulke laagstaande geeste en dat hierdie bose geeste hulself ook kan

nestel in die mens, wanneer hy homself geheel deur hulle laat beheer,

wanneer hy gladnie van sy kant af weerstand teen hulle bied nie.

Dan sal hy hewige teenstand moet bied om van die bose geeste ontslae te

raak en homself standvastig aansluit by Jesus Christus, met innige gebed

tot Hom om hulp roep en Hy sal hom bevry van die wesens, wat self nog

heeltemal afwerend staan teenoor elke straal van liefde, omdat hulle, as

Satan se aanhang, alles wat goed is, haat en dit vir hulle daarom ook nie

geoorloof is om hulself in mense te nestel wat bewustelik na My strewe nie.

Hulle sal egter steeds van buite af inwerk, maar dit kan heelwat vroeër

afgeweer word. Het hulle egter eers eenmaal besit geneem van die siel,

dan is dit uiters moeilik om van hulle bevry te word en vereis dit ‘n sterk

wil. En dan sou julle mense kan praat van besetenheid, dan is die

werksaamheid van sataniese kragte duidelik te sien.

En die verklaring lê hierin, dat die siel in sy vorige ontwikkeling nog nie ‘n

hoër graad bereik het nie, dat die tyd van sy beliggaming egter naby

gekom het en dat die stryd op aarde daarom besonder swaar is om al sy

aandrifte, slegte gewoontes en begeertes kwyt te raak, wat die lae geeste

die moontlikheid gee om hom in die noute te bring of selfs by hom in te

sluip.

In homself is die siel ‘n gevalle oergees, waarteen ander oergeeste in

opdrag van hulle meester stry, om die terugkeer vir hom onmoontlik te

maak. Maar Ek Self staan aan die kant van die gevalle oergees en deur My

werk van verlossing is daar ‘n verskansing opgerig tussen die oergees wat

as mens oor die aarde gaan en die slegte geeste uit die diepte.

Elke siel wat My en My werk van verlossing bely, soek beskerming agter die

verskansing en kan nie meer deur die bose geeste in die noute gebring

word op so 'n manier, dat hy hulle ten prooi val nie. Slegs die giftige asem

uit die duisternis kan hom deur middel van gedagtes aanraak, wat

voortdurende waaksaamheid, voortdurende gebed en ‘n innige verhouding

met My nodig maak. Julle mense is dus nie oorgelewer aan die aktiwiteit

van hierdie sataniese kragte, wanneer julle julself daarteen verweer nie.

Want daarvoor het Ek aan die kruis gesterf, sodat die mag van Satan

gebreek is. Amen

Gerig aan godloënaars

6481 20 Februarie 1956

Julle beskou julle as onafhankelike wesens, solank julle nie aan ‘n God glo,

aan wie julle, julle bestaan te danke het nie. Want dat julle gelei word deur

Sy Wil, waarvan julle afhanklik is, wil julle niks weet nie. En tog weet julle

dat julle nie in staat is om self die lewe na wense vorm te gee nie, dat julle

ook nie in staat is om self die lewe met een dag te verleng nie.

395

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!