03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

My liefde kon nie by die groot nood van die mensdom verbygaan nie, My

Liefde wou help, My Liefde wou verlossing bring aan alle geboeides, dit wou

vergewing afsmeek vir alle sondaars en wou versoening tot stand bring en

daarom Homself as offer aan die hemelse Vader aanbied.

Maar die mense moet die offer wat gebring is waardeer en hulself deur My

laat verlos. Daarom roep Ek julle met die vurigste liefde op: Laat Ek nie

tevergeefs die offer vir julle gebring het nie. Erken dat julle gebuk gaan

onder ‘n groot sondeskuld en begeer dat julle daarvan verlos word. Neem

My kruisoffer aan, wat vir julle gebring is, gaan staan julle ook onder die

kruis van Golgota, laat My lyding en My dood aan die kruis nie sonder

uitwerking op julle bly nie. Bring My al julle sonde, sodat Ek julle kan

bevry, sodat julle vergewing kan verkry, sodat die Vader julle aanneem

terwille van die liefde van Sy Seun. Laat julle almal verlos deur My bloed,

wat Ek vir julle mense aan die kruis gestort het. Amen

Hoe lank kon Lucifer skep?

5645 6 April 1953

My krag was vir so lank werksaam in die eersgeskape wese, tot die

beslissing van die wil homself volkome laat blyk het, of ook wel: Lucifer, of

ook "Ligdraer" kon nog so lank wesens laat ontstaan, as wat hy nog deur

die krag van My Liefde vervul was, wat egter met sy hardkoppige val in die

diepte, met sy verwydering van My, steeds swakker en uiteindelik

heeltemal onwerksaam geword het. Dus het, nie Ek die krag van die

eersgeskape wese onttrek nie, maar hy self het hom onwerksaam gemaak,

toe hy homself eindeloos ver van My verwyder het.

Maar die daad van die wilsbesluit was geen saak van ‘n oomblik nie, ook dié

besluit was ‘n proses wat homself oor eindelose tye uitgestrek het, want

ook die wil in Lucifer, wat teen My gerig was, het homself langsaam

ontwikkel en daaraan beantwoordend was ook die wesens wat uit hom

voortgekom het, geaard, wat meer of minder van die wil wat van My

afgewend was, in hulself gedra het.

Solank die eersgeskape wese die volledige breek met My dus nog nie

voltrek het nie, was hy ook nog skeppend en vormend besig, maar hoe

langer, hoe meer het die vermoë om te skep afgeneem, egter nie beperk

vanuit My nie, maar volgens die oerwet verloor My krag sy werking sodra

dit teenstand kry. Dus solank die eersgeskape wese homself opgehou het

binne die bereik van die krag van My liefde, kon hy ook skep, maar steeds

in ooreenstemming met sy wil om My krag aan te neem in die besef dat hy

dit van My, as die Oerbron van krag, onttrek.

Hierdie tyd wat die wil nog besluiteloos was, was voldoende om ontelbare

wesens met 'n eweneens besluitelose wil te skep, wat hulself dan steeds

meer van My afgewend het en ook die eersgeskape wese onmagtig laat

word het om verder wesens in die lewe te roep. Die innige verbintenis met

172

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!