03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

omdat nog te veel wêreldse neigings in hulle gesluimer het, wat te

voorskyn getree het en hul verkeerde oordrewe ywer gestaaf het.

Maar dié gevaar hoef nie deur almal, wat My wil dien, gevrees te word as

Ek Self hulle meer werd ag, wanneer hulle aan My ook hul swakhede en

gebreke toevertrou en tot My bid om beskerming vir eie mislukking en as

hulle steeds op My aanwysings wag voordat hulle aan ‘n taak begin nie. Al

My dienaars word ook wel gekonfronteer met versoekings, omdat elkeen

nog swakhede en gebreke het wat hy onskuldig ag en probeer benut. Maar

die noue verbintenis van die mens tot My, beskerm hom daarteen, om aan

hom ten offer te val, terwyl die binding met die wêreld ook die weerstand

van die mens verswak en daarom dus ook die gevaar bestaan, dat hy

daaraan ten prooi sal val. Hou daarom julle oog altyd na binne gerig, volg

die wêreldgebeure nie so baie nie, maar hou die geestelike ontwikkeling in

die wêreld dop, in julle omgewing en by julself. Dan sal julle ook ywerig ‘n

kosbare klein werkie verrig, julle sal aan julself moet werk, julle sal julle

medemens steeds behulpsaam moet wees en julle sal hulle van geestelike

voedsel, wat hulle ontbreek, moet voorsien. En dié arbeidsterrein sal so

groot wees as wat julle in staat is om te bewerk. Maar verder weg moet

julle dit nie waag as julle nie vir hom wil werk wat My en julle teenstander

is nie. Amen

Onmeetlike Liefde van God se Verlossingswerk

6784 14 Maart 1957

Niks wat julle vermag kan die Liefde van God so aanskoulik maak as die

verlossingswerk van Jesus nie, met die dood aan die kruis wat met

onmeetlike kwellinge gepaard gegaan het, wat gely was terwille van die

sondige mensdom deur een Mens wat rein en sonder sonde was.

In hierdie Mens het God Homself beliggaam, omdat Hy uit liefde vir Sy

ongeluksalige geskapenes ‘n offer wou bring, om die onmeetlike skuld te

delg, wat hierdie geskapenes ongeluksalig laat word het en hulle van Hom

geskei hou.

Die liefde tot al die geestelikes, wat as mens beliggaam oor die aarde gaan,

is onmeetbaar en Hy kon dit nie verdra dat die geestelikes ewig van Hom

afgeskei bly nie. En daarom het Hy ‘n manier gevind om hierdie afskeiding

op te hef; wat dit vir die geestelikes moontlik maak om hulself weer met

hulle God en Skepper te verenig.

Hy het Homself ter versoening van die groot skuld van die eens van God

afvallige geestelikes geoffer. Maar die offer moes ook met hierdie skuld

ooreenstem en daarom kies Hy die mees pynlikste dood aan die kruis,

voorafgegaan deur so ‘n mate van lyding en smaad, wat vir ‘n mens byna

onmoontlik was om te dra.

En omdat God Self nie kon ly nie, omdat Hy tog die offer wou bring, het Hy

verkies om ‘n menslike vorm aan te neem. Hy het Homself in die Mens

527

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!