03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die invloed van geestelike wesens is na gelang die

wil van die mens

5086 17 Maart 1951

Julle is voortdurend deur wesens omgewe wat invloed op julle wil uitoefen,

wat julle nader roep deur julle gedagtes, of dit goed of sleg is. Altyd word

julle deur ligwesens of ook deur duistere wesens beïnvloed om julle na die

lig of van die lig af te wend en des te sterker sal die bemoeienisse van die

wesens wees, hoe meer julle na die lig streef. Dan word ook die duistere

kragte aangespoor tot verhoogde werksaamheid om die lig weer te

ontneem van hulle wat daarna verlang. Want die duistere kragte haat die

lig en probeer dit te verdoof.

Maar die ligwesens is baie yweriger bereid tot beskerming, waar dit daarom

gaan om die lig te verbrei en waar ‘n mens op aarde as ligdraer in

verbinding staan met die geesteryk, daar speel hom ook dikwels heel

heftige gevegte af, want alles word geprobeer van twee kante om sulke

mense te wen, omdat die stryd tussen die lig en donker in die eindtyd heel

betekenisvol is en elke mag die wins verwag.

Die ligwesens het wel die mag om al die duisteres te verdring en te hinder

in hul werksaamheid, maar die duistere mag is ook die reg toegestaan om

op die sinne van die mense in te werk en die beslissing is aan die mens self

oorgelaat om welke rede die stryd hom juis alleen moet beperk tot die

beïnvloeding van weerskante.

Maar die duisternis werk met lis en geweld, hulle stel vir die mens die

gevaarlikste strikke, hulle mislei hom dikwels deur verblindende ligte, hulle

probeer om sy gedagtes te mislei, hulle stry nie openlik nie maar verberg

hulle dikwels agter ‘n masker. Daarom is die gevaar vir die mens wat nie

vas van plan is om by God te kom nie, baie groot. Alleen die wil gee die

deurslag welke mag die sege behaal. Wie ernstig na God verlang, gee die

ligwesens deur sy wil die oormag oor die wesens van die duisternis, dan

mag die ligwesens hul mag gebruik om die slegte kragte te verdring, maar

wat solank nie toegestaan is, solank die wil van die mens nog nie vry beslis

het nie. Benouenisse of kwellinge van die onderwêreld sal weliswaar steeds

nog plaasvind, maar steeds in die vorm van onrus, waardeur die wesens

hulle wreek vir hul mislukking.

Die mens het in die ligwesens ‘n sterke beskerming, sodra hy hom vrywillig

aan hulle toevertrou, sodra hy hulle aan roep om hierdie beskerming teen

die duistere mag. Daarmee gee hy hul die reg en die mag om van hul krag

gebruik te maak en die mens kan hom gerus gestel aan hul beskerming

oorgee.

Die ligwêreld is altyd tot hulp bereid, hulle wag alleen maar op die roep wat

deur gedagtes uitgedruk kan word in vurig verlange na die goeie en die vra

om beskerming teen al die kwade. Dan dreig die mens geen gevaar meer,

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!