03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die geestelike besit sal julle steeds gelukkiger maak en dit sal vir julle tot

werklikheid word, sodat julle die aarde met sy goedere die rug toekeer,

sodat julle graag opgee wat deel uitmaak van die wêreld, om die heerlikste

daarvoor te ruil: Die goedere wat van My afkomstig is en wat julle

voortdurend aangebied word, sodat julle daarvan kan geniet en na julle

siele volwasse word en met hierdie goedere werk, solank julle nog op aarde

is, sodat julle, julle geesterykdom kan vergroot, sodat julle, julle

medemens gelukkig kan maak en probeer om hulle van die wêreld afkerig

te maak.

Werk onophoudelik met die geestelike skatte en dit sal hulself vermeerder,

ofskoon julle voortdurend daarvan weggee. En ryk geseënd sal julle ingaan

in die geesteryk, waar julle dan eers julle skatte in volle omvang sal kan

sien, waar julle tot julle eie vreugde sal kan werk en vir al diegene die

hoogste geluksaligheid sal kan berei wat julle met julle geestelike skatte

gelukkig maak, omdat die liefde julle daartoe gedryf het, die liefde vir My

en vir die geestelike wat nog ly, wat julle hulp nodig het om salig te word.

Amen

Hulp vir arme siele - Liefde verlos

5203 4 September 1951

In die ryk hierna word alles waardeer wat die siele opwaarts help. Die liefde

wat die nog onvolwasse geestelike gestuur word is die enigste

verlossingsmiddel solank hulle nie uit eie krag kan opstaan nie, d.w.s.

solank hulle nog nie in liefde kan werk nie omdat hulle sonder krag is. Alles

wat hierdie wesens krag besorg, het My seën omdat dit voortkom uit die

beginsel van die liefde. Want die liefde wat deur die mense bewys word aan

die onvolwasse geestelike moet op die een of ander wyse sy verlossende

uitwerking op aarde hê of ook in die hiernamaals. Want geen liefdesvonk is

sonder krag nie, dus beteken liefdadigheid steeds toevoer van krag.

Julle, mense op aarde, sou daarom baie hulp kan verleen, as die liefde julle

daartoe aanspoor om aan die siele in die hiernamaals te dink wie heeltemal

kragteloos is en daarom van hulpverlening afhanklik is. En alles wat julle

doen om hulle krag te gee, alles wat julle doen om verlossend te werk sal

My welgevallig wees en nooit nutteloos wees nie.

Daar is maar gering liefde te vind onder die mense op aarde en nog minder

dink hulle aan die siele in die hiernamaals, omdat hulle die geloof aan ‘n

lewe ná die dood ontbreek. Bomate bitter is die uitwerking van ongeloof op

die siele in die hiernamaals wat onverlos en uiters in ‘n donkere omgewing

bly en hulle nie self kan help nie. Elke goeie gedagte aan hulle, elke

liefdevolle wens vir hul welsyn is vir hulle ‘n verliging van hul kwelling en

word deur hulle dankbaar aanvaar.

Dog die siele wat in die duisternis smag word deur min goeie en liefdevolle

gedagtes vergesel en hierdie siele is daarom in uiterste nood. Daarom sal

53

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!