03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Julle kan die siele keer op keer leer, maar hulle sal julle nie glo of begryp

solank hulle nie bereid is om lief te hê nie. En wil julle hulle nou help, dan

moet julle grootste en ernstigste sorg wees om hulle aan te spoor tot

liefdevolle hulpverlening aan ander siele wat in nood is. Eers hierdie

bereidheid tot liefhê open hul oë en ore en dan kan hulle alles begryp wat

julle hulle tot oorweging gee.

My evangelie is alleen die leer van die liefde, omdat al die ander van self

kom as hierdie liefdesleer opgevolg word. Die siele in die hiernamaals moet

nie alleen kennis gebring word nie, want hulle begryp dit nie, solank hulle

nie bereid is tot liefdeswerk wat in die ryk hierna net so moet en kan verrig

word soos op aarde, maar steeds is bereidwilligheid ’n vereiste - anders sal

die siel sonder krag wees.

Solank ’n siel nie bewus is van homself en sy treurig lot nie tot hom deur

dring nie, is daar geen moontlikheid tot hulpverlening of toevoer van krag

nie. Hulle moet eers hulle blik op hulle omgewing rig, of, as hulle eensaam

in ’n woeste omgewing is, moet hulle gedagtes op die mense op aarde

gerig word wat hulle kon help maar dit agterweë gelaat het.

(13 Maart) Hulle moet berou daaroor hê en dit deur hulle gedane onreg goed

wil maak. Dan sal daar ook wesens by hulle aansluit wat in groot nood is.

En sodra hulle gewillig is om hulle te help, kry hulle dadelik die krag om

hulle voornemens uit te voer. Eers moet die liefde in hulle aangesteek word

wat egter ’n lang tyd kan duur, maar wat deur liefdevolle ondersteuning

van die kant van ‘n mens moontlik is, wanneer hy die siel opheldering gee

oor wat hy ontbreek, as hy probeer om hulle te leer, steeds aangedrewe

deur ‘n liefhebbende wil tot hulpverleening.

Die liefde bereik alles en die liefde oorwin alles. Die liefde self is die krag

wat ‘n siel verlossing gegee. Solank die siel alleen aan hulself dink kan hulle

baie moeilik uit hulle haglike toestand bevry word. Hulle kan egter gevoelig

word en bereid tot liefhê, as hulle deur klein ligstrale getref word, omdat dit

alleen maar vonke van liefde is wat sy hart moet tref om sukses te kry.

Elke siel wat die duisternis as ‘n kwelling ervaar, word deur sulke ligstrale

weldadig getref en by hulle is daar hoop dat hulle die lig sal volg, dat hulle

dus ook bereid is om ander siele die lig te besorg. En aan hierdie siele moet

steeds die liefde gepreek word wat in Jesus Christus en Sy Verlossingswerk

sy bekroning vind.

‘n ander kennis het hierdie siele voorlopig nie nodig nie, maar hulle moet

die agtergrond van hul ellendige posisie ken en ook weet hoe hulle die

noodsituasie kan verhelp. En eers as hulle die insig het is hul opgaan

verseker. Eers as hulle self aktief in die liefde wil wees ontvang hulle krag.

Hulle kan dan in liefde werk om steeds meer krag te ontvang om in ‘n

steeds helderder lig binne te gaan.

Die lig maak die siele buitengewoon gelukkig en vanuit hulle blydskap word

ook hul wil tot liefhê steeds groter en kan ‘n enkele siel in die hiernamaals

verlossingswerk tot stand bring van die grootste moontlike omvang. Want

244

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!