03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

eëindig word, voor daar ‘n nuwe een begin. Daarom moet daar ‘n

duidelike wilsbeslissing plaasvind, waartoe die mense ryklik tyd en

geleentheid het en as aansporing word die naderende einde vir hulle

aangekondig. Maar hulle moet heeltemal sonder dwang besluit.

Daarom hou Ek dag en uur geheim, maar dit sal kom soos ‘n dief in die

nag, wanneer niemand hom verwag nie, sal hy daar wees, wanneer die

mense in die genietinge van die lewe hul bevrediging vind, wanneer hulle

rusteloos van die een genot op die ander jag maak, wanneer hulle alles om

hulle heen vergeet en vrolik is, wanneer hulle heeltemal vol lewensvreugde

sal wees. Dan sal die dag aanbreek wat aan alles ‘n einde sal maak. En dan

sal blyk wie vir My party trek of vir My teenstander, wat meester is van

hierdie wêreld. Dan sal alles geopenbaar word, lig en duisternis, waarheid

en leuen, liefde en haat, dan sal niemand hulle kan verberg of sy ware

wese verskuil hou nie. Dan sal elkeen hulle so voordoen soos wat hy in

werklikheid is, want die nood om hom ruk sy masker van sy gesig af en dan

sal elkeen die regte loon kry. Lig of duisternis, Hemelse geluksaligheid of

ewige verdoemenis. Amen

Die deur God gewilde verkeer met die geesteswêreld

5166 7 Julie 1951

Ontelbare geestelike wesens omring die aarde en hou hulle in die nabyheid

van die mense wat op die een of andere manier met hulle verbind is, deur

dieselfde volwassenheid van Gees, dieselfde gesindheid of bande in die

aardse lewe. Hulle almal bespeur dat daar iets van groot betekenis gaan

gebeur, hulle weet dat die aarde en sy bewoners iets te wagte staan, maar

alleen hoogontwikkelde geeste ken die ewige heilsplan van God en dus ook

die verloop van die komende tyd.

Daar heers ‘n uitermate naarstige aktiwiteit in die geesteswêreld, wat in

opdrag van God die mense op aarde te hulp wil kom om die graad van hul

volwassenheid nog soveel moontlik te vergroot, voor die dag aanbreek wat

hul lewe beëindig.

Die onwetende siele in die geesteryk bespeur ook ‘n algemene bedreiging

vir die mense op aarde en hou hulle instinktief op in die nabyheid van hulle

met wie hulle noue bande het. Hulle kan hulself geen uitsluitsel gee

waaroor hulle verontrus is nie en tog maak hulle hul sorge met die mense,

in die besonder hulle met wie hulle in liefde verbind was.

Daar bestaan ook ‘n wet en as gevolg daarvan is daar geen opheldering,

solank ‘n mens sonder liefde en geloof is nie. Want solank sal die siel van

die mens nie in staat wees om die waarheid in te sien en aan te neem nie.

Dieselfde geld ook vir die siele in die geesteryk wat die aarde nog

onvolwasse verlaat het. Hul ontbreek alle begrip vir die ewige waarheid en

dus is ook die heilsplan van God vir hulle onbegryplik, in ‘n sekere sin is

daar ‘n tekort in hulle denkvermoë te bemerk, hulle begryp nie wat hul aan

33

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!