03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

word verwyder en die werk van verlossing is nie tevergeefs vir hierdie siel

gewees nie.

Jesus Christus het vir alle mense gesterf: vir die mense van hierdie huidige

tyd, die verlede en die toekoms. Hy daal selfs af na die hel! Hy maak die

werk van verlossing ook geldig vir die siele van die diepte; so ook in die

hiernamaals is daar verlossing vir die siele, maar nooit sonder Hom nie!

Slegs Sy Bloed, gestort vir die sonde, kan weer goed maak wat die siel

gesondig het. Sy Vergiffenis moet gevra word. In die geesteryk moet Hy

erken word as die Verlosser van sonde, anders is bevryding uit die

duisternis onmoontlik.

Die mens Jesus het in die wêreld ‘n onmeetlike groot werk van liefde

volbring, wat ook aan die ander kant effektief is. Sy Medelye volg die siele

wat ongered van hierdie aarde af gaan. Maar daar moet die siel uit sy eie

verlossing wil hê soos op aarde, dat hy verlossing deur Jesus Christus kan

vind, dat Hy medelye kan hê met sy nood, dat Sy Liefde hom kan gryp en

hom ophef uit die diepte.

Om van Jesus Christus en Sy Werk van Verlossing op hoogte te wees en

ook daarin te glo is absoluut noodsaaklik. Hierdie kennis moet na die siele

gebring word, ingeval hulle nog nie daarvan op aarde gehoor het nie.

Maar hierdie werk is baie moeiliker daar as op die aarde, omdat die siele

van die duisternis weinig kennis het en slegs weinig krag vir erkenning

besit, daarom kan hulle nie so maklik onderrig word nie. Maar tog is hul

situasie nie hopeloos nie, as hulle hulself in nood vind en om hulp vra om

van hul huidige situasie verlos te word.

As die siel nie heeltemal sonder berou is nie, kan die siel deur voorbidding

en liefdevolle onderrig deur gedagtes gehelp word. ‘n Kennis wat op die

manier bereik word sal die siel toelaat om sy gedagte onafhanklik te lei na

Jesus Christus, Die Goddelike Verlosser en tot Hom te bid.

Elkeen van sulke aanroepe in geloof en vertroue in Sy hulp sal verhoor

word. Nou het die weg na omhoog begin en elke stap word geneem met Sy

hulp. Daar is verlossing uit die hel, maar nooit sonder Jesus Christus nie!

Die siele in die hiernamaals moet dit leer, anders sal hulle nooit hul

gedagte na Hom rig nie, Wie alleen verlossing kan bring uit hul nood, Wie

in Sy liefde en Medelye altyd bereid is om die nood te verminder en die

martelinde toestand te verander in ‘n toestand van geluk.

Maar altyd is die wil van die individu noodsaaklik. Om die wil te verander

vereis baie voorbidding deur mense wat in geloof en liefde is; dus kan

hulle almal help wat nog ongered is. Amen

27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!