03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

houding teenoor God geleidelik deur Hom gelei te word in hulle denke en

handelinge. Want elke mens kan homself tot God wend en het vir sy

afwending van Hom geen ander verontskuldiging as die, dat hy nie wil nie.

Want sodra hy die waarheid wil weet, word dit ook vir hom gegee en dan

herstel die mens self weer die korrekte verhouding tot God.

Dat die mense so verskillend dink en wil, lê in hulself, want die verlange na

die waarheid waarborg ook die korrekte denke. Daarom moet elkeen

homself afvra hoeseer hy self na die waarheid verlang. Neem hy alles

onverskillig as geloofwaardig aan wat hom gebied word, dan het hy self

geen verlange na die waarheid nie, want anders sou hy dit ondersoek het.

En weer hy alles af wat hom aangebied word, dan kan dit eweneens

onverskilligheid wees teenoor die waarheid wat hy nie soek nie en daarom

ook nooit as waarheid sal herken nie.

Wanneer die mens onwetend is en geestelik blind voortgaan, is dit sy eie

skuld, omdat in hom geen verlange na die waarheid is nie. En geen mens

kan homself verontskuldig dat hy nie weet wat waarheid is en dat hy dit

self nie kan beoordeel nie, om welke rede hy alles afwys. Dit is wel nie

moontlik om met kennis uit homself die waarheid te ondersoek nie, omdat

net sy verstand nie so 'n ondersoek kan onderneem nie en hy God se hulp

daarvoor moet vra.

Maar sodra hy homself tot God wend om hulp en om geestelike

opheldering, sal hy ook duidelik waarheid van dwaling kan onderskei.

Daarvoor is die geloof in God egter nodig en selfs die verstand sal die

geloof kan aanvaar, as die wil van die mens goed is. Want die hele

skepping getuig van die aanwesigheid van ‘n wyse en almagtige God en

Skepper en vir hierdie skeppende Gees van die ewigheid sal dit moontlik

wees om hulp te bied aan elke wyse en denkende mens wat die waarheid

wil binnedring. Die mens sal ook spoedig opheldering ontvang oor sy

bestemming op aarde en hy sal dan sy lewensloop die korrekte betekenis

toeken en nie meer in onverskilligheid verder lewe nie. Hy sal dan oor die

verantwoording van sy siel bewus wees en trag om hom tot die hoogste

moontlike volmaaktheid te bring. Amen

Die krag van geloof – Sukses - Liefde

6110 16 November 1954

Deur ‘n vaste geloof in My hulp kan julle enige iets bereik, alhoewel dit vir

julle onmoontlik lyk, maar niks vir My onmoontlik is nie. Maar die Gees van

liefde moet in julle werksaam wees, alles wat julle doen of wens om te

bereik moet uit liefde wees. Dan moet My eie liefdeskrag, wat julle deur

julle liefde verdien het, onbetwisbaar in aksie gaan. En so is alles wat julle

vir My en My Koningkryk wil doen realiseerbaar, want dan is die liefde vir

My en julle medemens die dryfkrag, dan sal die toevloei van My liefdeskrag

in julle duidelik werksaam word, as julle net glo.

300

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!