03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hierdie mense het reeds die wilsbeslissing gemaak en sodoende het hulle

op die nuwe aarde geen beproewing van hulle wil meer nodig nie. Hulle

behoort met siel en liggaam aan Jesus, van Wie hulle nimmermeer kan skei

nie. Al die sataniese sal egter smag in die duisternis en sal opnuut

gekluister wees in die hardste vorm. Hulle kan geen invloed meer uitoefen

op die geestelike wat na die "lig" streef nie. Hulle moet hulself volgens die

wil van Jesus voeg en is ook van hulle krag gestroop vir ‘n eindeloos lange

tyd.

En Satan self is verswak, want alles wat hom en sy mag sterkte gee, is

gekluister en aan sy invloed onttrek. Hy is ten midde van sy wêreld

kragteloos, totdat daar vir hom weer krag gegee sal word deur die

verkeerde wil van die mense. Dit sal egter net gebeur na ‘n lang tyd,

wanneer die eerste geslagte op aarde, die bewoners van die paradys en

hulle kinders en kindskinders, reeds lank al die geesteryk binnegegaan het

en wanneer daar dus weer nuwe geslagte sal wees en hulle weer uitmekaar

sal gaan, na gelang die rigting van hulle wil.

En dan sal daar ook weer mense wees wat hulself deur die materie

gevange laat neem en deur die begeerte daarna die kettings verbreek van

hom wat meester is van die onverloste wêreld. Dan sal die paradysagtige

toestand ook ten einde wees en die tyd van vrede sal weer ‘n tyd van stryd

word tussen lig en duisternis. Want nou weer sal die worsteling begin vir

die siele van die mense totdat daar weer ‘n ontwikkelingsperiode uitgeloop

het. Maar met die resultaat, dat tallose wesens tot vergeesteliking gekom

het en die mag van Satan steeds meer en meer afgeneem het, tot ook hy

homself eenmaal sal oorgee, waarvoor egter nog ondenkbare tye en

verlossingsperiodes nodig sal wees. Amen

Gaste aan tafel by Jesus.

5771 17 September 1953

Kom by My aan tafel, dan sal julle ook spys en drank ontvang as voedsel

vir julle siele. Waaraan het julle meer behoefte as dit, wat julle siele krag

gee? Waaraan kan julle gebrek hê, as julle vir julle siele gesorg het, as julle

allereers strewe na dit wat julle tot heil strek. Dan vervul julle geheel en al

die doel van julle lewe op aarde en die liggaam sal ook dit waaraan hy

behoefte het ontvang, solank hy die siel tot verblyfplek moet dien. En Ek

weet waaragtig, hoelang julle siele sy omhulsel nodig het, hoelank julle as

mens op aarde moet lewe, om julle siele die nodige volwassenheid te gee.

En solank sal die liggaam ook bly bestaan.

As julle dus van My iets verlang, alleen vir julle siele, sal julle ryklik

ontvang, julle siele sal geen gebrek hoef te ly nie en die liggaam sal ook in

oorvloed hê, omdat julle eerste julle beste doen, om My wil te vervul, My

woord tot julle te neem, My aan te hoor en julle dus gaste is wat bereid is

om te ontvang aan tafel by Jesus. Ek wil julle voortdurend voedsel vir julle

199

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!