03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

oneindig gelukkig maak en sy wil om lief te hê laat toeneem. En sy

omgewing sal ongemerk verander, omdat die skemerlig deur alles heen

skyn, tot die siel alles duidelik kan sien en sy toestand aansienlik beter lyk.

Maar dit word altyd aan die wil van die siel oorgelaat, of hy homself verder

helpend besig hou of dat hy met die verbeterde situasie genoë neem, wat

dan weer versleg, wanneer hy ophou om sy bes te doen. Elke siel sal vind

wat hy begeer; en verlang hy na lig, na liefde en saligheid, dan sal hy ook

sy doel bereik en in uitermate lieflike streke kom, waar alles ligdeurstraal is

en waar hy kan bly solank dit hom beval. Want hy sal ook dieselfde gee, as

wat hy self verlang en die liefde wat hy geskenk word deur die ligwesens,

sal sy wese verander as hy nie volledig weerspannig is nie. En homself uit

die liglose dieptes wil oprig, maar as hy hom verset teen alle hulpverlening

en elke voorstel verontwaardig afwys, dan kry hy ook, wat hy begeer, die

duisternis, wat steeds meer kwelling met dit saambring, om ook sulke siele

tot verandering van hul wil te beweeg.

En daarom spreek Ek die woorde: „In die huis van My Vader is baie

wonings.“ Want daar is rekening gehou met die toestand van elke siel,

maar nie een siel gedwing word om daar te bly, waar hulle heengevoer

word na hul liggaamlike dood nie, hulle sal steeds daar opgeneem word,

waar hulle wil hul heenvoer, hulle sal self hul woning gestalte kan gee na

hulle wil en so sal hulle uit die diepste sfere kan opstyg tot die ligste

hoogtes, as hulle ag slaan op die wat hulle tegemoet kom as boodskappers

van bo, wat nie deur hulle herken word solank hulself nog sonder lig is nie,

maar deur sy wil om lief te het so geroer word, dat die liefde ook in homself

ontsteek word en dus ook die weg na bo oop is.

Die ewige Liefde Self daal af in die diepte, om hulle op te trek wat hulle nie

verset nie. Ek verlos ook die siele uit die duisternis en ontelbare ligwesens

neem deel aan die werk. Hulle bou almal saam aan die wonings, om die lot

van die siele te verbeter; hulle straal almal lig en liefde uit en lok daarmee

ontelbare siele uit die duisternis in hul gebied, waar lig en krag en saligheid

is. Amen

Eindopenbaring van God

6023 14 Augustus 1954

Julle gaan met sekerheid die einde tegemoet en daarom openbaar Ek My

aan julle om julle nie in onwetendheid te laat oor wat die einde vir julle

inhou nie. Ek openbaar My aan julle sodat julle die aardse lewe in die regte

sin leef, sodat julle die einde nie hoef te vrees nie.

Julle mense glo egter nie aan ‘n einde van hierdie aarde nie en daarom wys

julle alle vermaninge en waarskuwings af wat julle deur My openbaringe

gegee word. En julle bespot en lag hulle uit wie julle die naderende einde

aankondig, julle meen dat julself wys is en voel julself verhewe bo die

kennis wat deur My op ongewone wyse aan ‘n mens gegee word. Julle is

280

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!