03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

kompromissie aan te gaan nie, niemand moet glo dat hy die wêreld

ongestraf kan aanhang nie. Alle strewe het na die dood sy uitwerking en

geld dit alleen die wêreld, dan bring dit hom ook die geestelike dood, as hy

terwille van aardse gewin die geesteryk opgeoffer het vir die wêreld wat

hom die dood bring. Dan het hy hom opnuut aan die mag van hom

oorgegee wat hom in die diepte bevind en die weg na bo duur weer ‘n

eindelose lang tyd. Amen

”Salig is die wat treur, want hulle sal getroos word"

Mat.5:4

5827 15 Desember 1953

Julle almal sal getroos word deur My woord, julle wat treurig en bedroefd

is, wat in aardse nood en 'n benarde toestand moedeloos van sinne is. Julle

sal moed put uit die woorde wat Ek julle uit die hoë laat toekom in die

besef van die toestand van My skepsele, van hul swakheid en

eensaamheid, wanneer hulle My nie in hul hart dra nie.

Ek wil almal vertroos, Ek wil almal vertroue gee dat hulle hulp sal vind by

hul hemelse Vader as hulle Hom maar net wil aanroep.

Ek praat uit die hoë tot julle omdat julle aan My woord wat julle oorgelewer

is, geen geloof meer skenk nie, omdat dit julle onwaaskynlik lyk dat Ek My

bekommer oor My kinders op aarde, dat Ek op hoogte is van al hul nood en

lyding en steeds bereid is om te help.

En Ek wil julle dit opnuut verseker en julle alleen van die voorwaarde in

kennis stel, dat Ek deur julle aangeroep wil word wanneer Ek julle moet

help. Ek moet hierdie voorwaarde stel omdat My hulp anders aan julle geen

seën vir julle siele sal kan bring nie, want sou Ek julle help sonder om deur

julle aangeroep te word, dan sou julle nooit die verbinding met My tot

stand bring, wat die sin en doel van die aardse lewe is en dan sou Ek Self

daartoe bydra dat julle, julle doel nie bereik nie.

Ek wil dat julle glo in My as God en Skepper van ewigheid. Wat steeds met

die deur Hom geskapene in verbinding staan, Wie hierdie verbintenis nooit

sal verbreek nie en Wie alleen van julle verlang dat julle julself hierdie

verbintenis bewus tot stand bring, dat julle Hom as julle Vader herken en

julle nou vol vertroue tot Hom wend in alle aardse en geestelike nood. Maar

omdat alle geloof daaraan verlore gegaan het, probeer Ek julle deur My

woord te nader en die geloof in julle opnuut te wek.

Ek praat met julle en spreek alle mense regstreeks aan, al is dit deur die

mond van My toegedane dienare, maar so’n dienaar spreek alleen wat Ek

Self vir julle nuttig ag, hy spreek alleen as My werktuig, hy spreek vir My

en in My plek. Maar dit is My woorde wat julle hoor, wat indruk op julle

moet maak met alle krag en wat julle moet lok dat julle in My arms vlug in

alle nood van liggaam en die siel.

225

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!