03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

vervul van lig en krag, omdat die liefde in hom lig en krag is en die mens

dus ook met lig en krag deurstroom moet wees as hy die liefde het.

Daar is dus alleen die vorming tot liefde nodig, sodat julle mense dan,

gelyk aan gode, alles kan volbring. En dat julle dan alleen dit wil wat

volgens My wil is, is begryplik, omdat die liefde gelyktydig ook die bron van

wysheid is, dus nie anders kan handel as volgens My wil nie. Amen

Die weersien in die hiernamaals - Graad van

voltooiing

5365 15 April 1952

Dit is ‘n ongelooflike salige oomblik wanneer die siel van die aarde skei en

ingaan in die ligryk. In sfere waarin daar niks sleg is nie, waar die siel deur

‘n golf van salig makend lig omgewe word. Waar lieflike wesens hom

benader en hom liefde betoon, dit sal hom byna oorweldig. Die liguitstraling

word by sy graad van volwassenheid aangepas, sodat dit hom

onvoorstelbaar gelukkig maak, maar die siel nie verteer met ’n oormaat

van lig wat die siel nog nie in staat is om op te neem nie. In oneindige

verte sien hy die wonderbaarlikste skeppings, want sy geestelike oog is nou

gereed om geestelike skeppings te kan aanskou, wat nie stoflik is nie, maar

werklik vertoon en dus geen illusie is nie.

En temidde van hierdie skoonheid wat hy aanskou, vind hy sy geliefdes wat

hom vooraf gegaan het, in die graad van volwassenheid, waarin die ligryk

hulle kon opneem.

Vir hom is die saligheid van so'n weersiens nie in te dink nie, maar in die

geesteryk is die siel in staat om dieper indrukke op te neem sonder om te

vergaan. En ervaar bewus die saligheid wat God hom berei het en sing Hom

in die hart lof en dank toe, slegs as die ligryk sy vaderland geword het en

sy liefde ontbrand tot die Vader, Wie hom al hierdie salighede berei het.

Die samewerking met siele met dieselfde graad van volwassenheid,

verhoog sy krag en sy wil tot werksaamheid. Hierdie rig hy nou tot die siele

wat nog ver onder hom staan om hulle te help om dieselfde saligheid te

bereik. En hy neem nou in erbarmende liefde hulle aan wat nog op aarde in

laer sfeere bly. Wat op aarde deur ongeloof en liefdieloosheid in hul

geestelike ontwikkeling agtergebly het en daarom in die hiernamaals

ongelukkig in duisternis of in skemerlig bly.

Hulself herken hierdie siele en kan hulle ook nader en hulp aanbied, maar

hy self word nie deur hierdie siele herken nie, daarom word sy hulp

afgewys. Maar die liefde en die geduld van ‘n ligsiel doen onophoudelik

moeite vir hierdie siele en slaag ook eens daarin dat hulle lig kry.

Sy eie saligheid wat hy vanuit die voortdurende liefde uitstraling van God

ontvang, die onvergelyklike skeppingswerke in die ligryk en die

samewerking met wesens met wie hulle in geluk makende liefde verbind is,

gee hom gedurig nuwe krag om verlossend werksaam te wees. Self vind hy

103

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!