03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

tydens die periode vóór die einde. Dit is bewys dat die hemel geweld ly en

wie dit vir homself wil gryp moet krag gebruik. Hy moet krag gebruik en

skei van alle valshede, alle onwaarhede. Hy moet ook bereid wees om sy

kennis op te gee as hy suiwer waarheid wil ontvang. Bo alles moet hy die

waarheid begeer met sy hele hart en verstand. Dan sal hy die teenstander

van God kan weerstaan en dan word die mag van die teenstander gebreek.

Wie gee julle mense die versekering dat die ou aanvaarde geskrifte

ooreenstem met die waarheid?

Waarom klou julle so stewig vas aan die vervormde geskrifte van menslike

ontoereikendheid(Ou Testament = uitg.) en oorweeg nie die Woorde wat

die Heer Homself op aarde gespreek het nie?(vier Evangelies = uitg.) En Sy

Woorde kan waarlik reg begryp word as dit nie alleen deur die intellek maar

ook deur die hart oordink word. Hoewel Sy Woorde inderdaad ook verkeerd

begryp kan word sal dit altyd met die suiwer waarheid ooreenkom. Maar dit

is nie op die woorde van toepassing wat deur mense by die suiwer

Evangelie van Jesus Christus bygevoeg is nie. Omdat die betekenis van

menslik gesproke woorde vas word. En die menslik gesproke woorde

veroorsaak ernstige misvattinge en verwarring, maar dit word gelykgestel

met die Woorde van die Heer, maar sou slegs van gelyke waarde wees as

dit ‘n direkte uitdrukking van die Goddelike Gees gewees het. Nietemin,

stem derglike woorde volledig met die Woord van die Heer ooreen. Julle

kan julself baie skade berokken as julle woorde aanvaar wat te menslik met

die menslike aard deel.

Julle moet weet dat die Gees van gelyksoortigheid baie meer oorwegend

was toe Jesus Christus op aarde geleef het as vandag, maar die mense kon

mekaar begryp omdat byna elkeen die sleutel van die gelykenisse gehad

het en so die figuurlike vergelykinge soms gebruik het, wat egter, in latere

tyd woord vir woord deur mense geïnterpreteer was. Maar sodra julle die

Woord van die Heer Homself vergelyk met elke vraag van twyfel, sal julle

ook die betekenis van die figuurlike vergelykinge begryp maar julle moet

hulle nie belangriker as die Woord van die Heer ag nie. Hy het suiwer

onderrig na julle mense gebring, Hy het julle van inligting voorsien en Sy

Woord het nog sy suiweheid behou, dit word dikwels slegs verkeerd

verstaan. Maar dit is nie van toepassing op die woorde wat by Sy suiwer

Evangelie bygevoeg was nie, omdat hierdie nie onveranderd gebly het nie,

van tyd tot tyd het die menslike wil die uitdrukkings van die Gees

gesubstitueer met intellektuele gedagtes. En die resultaat was byna

onwaarneembare veranderinge maar wat voldoende was om verwarring te

skep. Om te lei tot misleide onderrig, wat waarlik ‘n groot gevaar is vir die

tot hiertoe geestelike blinde mensdom. En dit is ook ‘n rede waarom God

Homself steeds weer aan mense openbaar, waarom Hy as die ewige

Waarheid, herhaaldelik die waarheid na die aarde stuur, waarom hy Sy

Evangelie in alle suiwerheid stuur na die wat die waarheid begeer en hom

daarvoor bid en bereid is om dit deur te gee. Die Gees van God het altyd

306

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!