03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

y my. Die voorwaarde is egter ‘n diep geloof om van My teenwoordigheid

oortuig te wees en die geloof kan alleen deur die liefde verkry word. Dus,

die belangrikste is die liefde. Sonder liefde kan daar nooit ‘n verbinding met

My tot stand gebring word nie, sonder liefde is alles 'n leuen wat My

teenwoordigheid geloofwaardig moet maak. Daarom sien julle almal dat

geen mens hom van My bewus kan word wat sonder liefde is nie,

daarenteen het elkeen wat in die liefde leef My ook as ‘n vaste begeleier

naas hom.

My teenwoordigheid sal hom egter ook altyd op die een of andere wyse

kenbaar maak. Of, deur ‘n heel sterk geloof, of deur geestesgawes van die

mees uiteenlopende aard, deur die doen van bekeringswerk, deur die hoor

van My Stem in waker toestand of deur hulpverlening wat ‘n buitengewone

krag vereis. Steeds en voortdurend werk My Gees wat die sigbare teken is

van My teenwoordigheid, wat nie ontken kan word nie, by die mense wat

onselfsugtig werksaam is in liefde. Rig daarom julle aandag op die mense

wat hulle as My dienare uitgee en kyk hoe dit met die liefde tot My en die

naaste gestel is, dan sal julle ook weet hoe julle hul geestelike uitsprake

moet beoordeel.

Die regte liefde waarborg julle egter ook My beskerming teen onreine

geestelike kragte, wat hulle steeds aan julle opdring, wat egter deur julle

wese, julle wil om die waarheid te ken en julle strewe om lief te hê, steeds

afgeweer word omdat hulle dan in ‘n sekere sin My teenwoordigheid

bespeur en daarom van julle moet wyk. Ewenwel sal hulle hul soms tog

toegang verskaf, wanneer die mens homself nie onder strenge toesig hou

nie, d.w.s. as hy deur die geringste liefdeloosheid hulle die reg oor hom

toeken. Want die liefdeloosheid personifiseer hom wat sonder enige liefde

is, wat egter ook mag het daar waar dit hom verleen word. Daarom is

steeds die liefde alleen ‘n waarborg vir My teenwoordigheid en om hierdie

liefde te beproef is julle almal toegestaan as julle julself wil oortuig van die

waarheid van dit wat as geestelik goed deur die mense uitgedra word.

Ek kom waarlik alleen tot julle met goeie gawes. Ek sal julle niks aanbied

waaraan julle hart hom kan erger nie. Want Ek is ‘n God van liefde en ‘n

troue Vader vir My kinders. En wanneer Ek tot julle spreek, kan julle ook

die Stem van julle Vader herken en hoef julle nie te vrees om die slagoffer

van ‘n illusie te wees as My Vaderlike Woorde julle hart tref nie.

Maar ook moet julle net soos kinders na My toe kom, julle moet vol van

liefde na My kom, omdat julle My anders nie kan hoor nie. Sonder liefde sal

julle baie eerder ten offer val aan My teenstander wat julle met valse

woorde wil wen, wat julle mislei as ‘n engel van die lig, as hy sukses

daarmee kan behaal.

Die liefde is en bly dus altyd deurslaggewend. My teenstander kan daarom

nooit ‘n liefdevolle mens benader nie, omdat Ek dan Self tussen hom en die

teenstander staan, omdat Ek Self die liefde is. ‘n Goeie en liefdevolle mens

kan daarom ook nie deur My teenstander mislei word nie. Maar te alle tye

67

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!