03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

moet weer in die hardste materie gekluister word, om na ‘n eindelose lang

tyd weer as mens toegelaat te word tot ‘n laaste wilstoets.

Die getal van hulle wat die aardse lewe werklik goed benut vir hulle

voleinding, is baie klein, omdat die Gees van My teenstander so

vergiftigend inwerk op alle aardse bewoners, dat die aarde eers gereinig

moet word voordat hy sy eintlike doel weer kan nakom. En hierdie reiniging

wil Ek voltrek deur ‘n geweldige omvormingswerk, waaraan die mense nie

meer kan ontsnap nie omdat hulle dit self veroorsaak het deur hulle gedrag

en hulle volledig ongehoorsame gesindheid teenoor My. Daar moet ‘n

verandering teweeggebring word, want dit gaan om My geskapenes wat ‘n

eindeloos lange tyd sal moet ly, as hulle nie hulle ontwikkelingsweg op

aarde volgens My Wil wil voltooi nie.

En die tydstip het gekom, alhoewel dit vir julle ongelooflik lyk, dat daar iets

in die skepping, in die natuur, sal gebeur wat nog nooit op aarde gebeur

het nie. Die aarde bevind homself in sy huidige vorm, aan die einde van sy

bestaan. Julle almal kan nie verstaan wat dit beteken as alles ophou

bestaan nie. Dat mense, diere en al die skeppingswerke aan hulle einde

gekom het en daar ‘n geheel nuwe aarde ontstaan nie. Dit kan julle in julle

stoutste gedagtes nie vir julself voorstel nie, ‘n hele nuwe skeppingswerk,

wat julle oog nog nooit aanskou het nie, ontstaan en dat dit wonder op

wonder sal beteken vir julle wat die nuwe aarde sal belewe en laat herlewe.

Deur die tye heen het Ek die mense daarop gewys dat daar ‘n nuwe aarde

en ‘n nuwe hemel sal ontstaan. Die mense het nie die betekenis daarvan

verstaan nie. Maar My woord is waarheid en sal vervul word. Maar dit sal

alleen ‘n bewys wees van My Goddelikheid vir die weiniges wat deur ‘n

vaste geloof in My, Myne geword het. Vir wie Ek die paradys op die nuwe

aarde kan oopsluit, omdat hulle My kinders is en dit ook vir ewig sal bly.

Hierdie weiniges verstaan ook die betekenis van My woord en hulle sal My

en My koms in vaste geloof verwag, sodat hulle gered sal word uit die nood

wat hierdie laaste tyd sal voorafgaan. Want hulle is My "kinders" wat Ek sal

kom haal wanneer die tyd vervul is. Amen

Pasga - Sabbat

6233 9 April 1955

My lyding en sterwe aan die kruis was nie te vermy nie. Ek moes die kelk

drink tot die laaste druppel. Ek moes alles op My neem om die

verlossingswerk vir die mense te volbring, wat hulle bevry het van alle

skuld. Alleen net die besef van julle beklaenswaardige toestand, het My

aangespoor om hierdie offergang te gaan, want My hart was vol liefde vir

julle en hierdie liefde wou die ontsettende lot wat op julle sou wag na julle

liggaamlike dood, van julle af wegneem.

Omdat Ek die ondraaglike lot geken het, omdat Ek sowel die saligheid van

die ligryk, asook die lyding en die kwellinge van die ryk van die duisternis

323

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!