03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die laaste oordeel en vroeëre wekroep

5291 8 Januarie 1952

Ek waarsku die mensdom altyd van naderende oordele, wat hul die

geleentheid bied om voorbereiding te tref. Die oordeel kom nietemin

onverwags en skielik; skielik omdat Ek nooit ‘n tyd vas stel nie en daarom

’n verrassing is en onverwags selfs vir gelowiges; omdat ‘n oordeel altyd na

die toekomst uitgestel word en die vroeë vervulling van ‘n voorspelling

word nooit rekening mee gehou nie. Wat daar ook van die ryk van die

geeste gestuur word moet met volle geloof aanvaar word, wat die

mensdom nogtans maar selde aantoon. Wanneer, deur sieners en profete,

Ek ‘n dreigend oordeel aankondig, aanvaar slegs ‘n minderheid dit, maar

hierdie klein groepie kan nie hul medemens oortuig nie en sal daarom

hulself geïsoleerd bevind, tot die oordeel plaasgevind het.

In die eind-tyd, akkumuleer die verwysings na en die voorspellings van ‘n

oordeel van enorme afmeting, op My instruksie word dit opnuut afgekondig

deur sieners en profete; deur verskillende tekens, word ‘n laaste oordeel

geloofwaardig gemaak: kommunikasie word gemaak tussen hemel en

aarde om die mensdom te waarsku, omdat Ek nie wil hê dat die ramp hulle

onvoorbereid tref nie. Maar Ek vind geen geloof onder die mense nie. En

daarom doen hulle ook niks om die toestand van hul siel te verbeter nie,

hulle neem nie die einde en hulle liggaamlike dood in gedagte nie, maar

verwerp alles wat hul daaraan herinner. Die oordeel sal nietemin kom !

Onherroeplik nadert die dag wanneer die oordeel oor die lewende en die

dode gehou sal word, oor gelowiges en ongelowiges, wie volledig dood in

die Gees is en daarom nie meer lewe kan verwag nie. Dikwels genoeg

spreek Ek die mensdom aan en duidelik genoeg, maar altyd moet Ek dit

deur menslike mond doen, deur natuurlike gebeure of anders gee Ek tekens

om nie die mensdom se vryheid van wil en werke te beperk nie. Dit sal vir

My inderdaad maklik wees om tot hulle van bo te spreek, wat hulle beangs

en vreesagtig sal maak om die doel van hul hervorming te bereik. Maar dit

sal hul verdere ontwikkeling nie dien nie; Ek sal niks, indien slegs ‘n

gedwonge geloof in My en My krag bereik, wat min liefde maar slegs vrees

tot gevolg sal hê en wat julle mense nooit sal help om volmaak te word nie.

En tog spreek Ek gedurig met julle en verwys julle na die naderende tyd

van die einde van hierdie aarde en die laaste oordeel. Geseënd is hy wat

glo en sy lewe dienooreenkomstig in orde kry, hy kan op die laaste dag

sonder vrees wag.

Maar pasop die ongelowiges, wat ’n dowe oor na My waarskuwings draai

wat nie wil hoor nie omdat hulle van die aardse-lewe hou en dit sal verloor

vir eindelose tye. My roepstem, sal klink en ooral deurdring vóór die einde.

Moet nie julle ore toe stop vir hierdie laaste roep nie, aangesien daar dan

nie baie tyd oor is nie; omdat wat Ek deur sieners en profete geprofeteer

82

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!