03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die stoflike substansies van die liggaam, wat eintlik geestelike substansies

is, het hul eindbestemming reeds op aarde bereik en kon by die siel

aansluit. En omdat Ek dit so wil kon dit sigbaar wees, tot versterking van

die geloof van My disipels.

En omdat die geestelike volmaakte nie aan die aarde gebind is nie, kon Ek

in geestelike sfere gaan toe Ek opvaar Hemel toe. En so sal ook julle mense

na julle afsterwe ‘n liggaam hê, ‘n geestelike kleed, maar dit sal soos julle

vlees lyk, want wat julle gesaai het sal julle maai. Het julle gesondig in die

vlees, dan sal julle sieleekleed dit verraai. Het julle goeie dade en werke

verrig, dan sal julle “straal” en so vir elkeen kenbaar wees. Maar nooit sal

julle siele hom weer beklee met die sware aardse kleed wat slegs vir hierdie

korte aardse tyd julle blyplek was nie, om in die materiële wêreld sy opdrag

te vervul.

Wie die betekenis en die doel van die materiële skepping ken en die

ontwikkelingsgang van die gevale geestelike deur die skepping met die doel

om die weg na bo te gaan, na My, die het die opheldering nie meer nodig

nie. Maar hy moet die leer van die “opstanding van die vlees”, wat onsinnig

is deur verkeerde uitleg, ook kan weerlê. As julle egter beslis van die

opstanding van die “vlees” wil praat, neem dan met hierdie uitleg genoë:

dat My Woord sal opstaan om te getuig, vir of teen julle.

Want Ek is die vleesgeworde Woord en Ek benader elke mens in die Woord.

En as die laaste dag gekom het en julle almal voor die Regter moet verskyn

dan sal My Woord julle tot ‘n oordeel word, julle wat My Woord aanneem

maar dit volgens julle eie wil gebruik. Die vlees sal opstaan, want dit word

julle as voedsel aangebied. Julle moet “My vlees eet en My bloed drink”

d.w.s. julle moet My Woord hongerig aanneem en julle daardeur laat

versterk. Want julle sal julle moet verantwoord voor My hoe julle My

liefdesgawe benut het.

Hierdie uitleg is heeltemal volgens die waarheid. Dit moet julle aanspoor

om julle lewe in die vlees op hierdie aarde goed te gebruik, deurdat julle,

julle deur My te ete en te drinke laat gee, Ek wat die Woord van ewigheid

is, wat om julle ontwil “vlees” geword het. Uit beide uitlegginge sal julle

ware wysheid tegemoet straal, selfs as julle nog nie in die geestelike kennis

deurgedring het nie. En elke uitleg van My sal julle bereidwillig aanneem as

julle ‘n ontwaakte gees het. Want elkeen sal julle bevredig, terwyl die

verkeerde uitleg van My Woord ‘n afkeer in julle opwek of sou opwek,

omdat hierdie verkeerde uitleg afkomstig is van My teenstander wie se doel

dit is om die gedagtes van die mense te verwar, hulle van die waarheid af

te bring en hul alle geloof in ‘n lewe na die dood te ontneem.

So'n verkeerde uitleg getuig ook van die geestelike lae graad van die

mense, in die besonder hulle wat My Woord aan die mense bring, maar self

nog nie tot die geestelike betekenis van My Woord kon deurgedring nie. Die

letter maak dood, die Gees maak lewend. En om hierdie Gees moet julle

almal vra. Julle moet bid dat julle denke verlig word en julle moet strewe

272

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!