03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

nodig het aan kennis, dit deel Ek Self aan julle uit; wat julle nie besit nie,

hoef julle nie te weet vir die missie waarvoor Ek julle uitgekies het nie,

waarvoor Ek julle oplei, sodat julle dit kan vervul. En steeds sal Ek julle

gee, wat julle begeer om te ontvang en julle sal altyd in besit wees van die

suiwerste waarheid. Amen

Tradisies – Sakramentele seën

6732 10 Januarie 1957

Dit is beslis nie tot julle krediet as julle, julle gedagtes, wil en werke alleen

bepaal deur tradisionele mening nie, as julle nie julle eie opinie vorm of en

in welke mate sulke menings geregverdig is nie en in welke mate dit slegs

as resultate van menslike denke beoordeel moet word.

Dit word verwag van mense om volmaaktheid op aarde te bereik en dit is

so‘n ernstige saak dat elkeen homself ernstig sal moet besig hou daarmee.

Dan sal hy ook sekerheid hê oor die vraag of dit wat van hom geëis word

ook geregverdig is en hy sal begin te vra of die 'tradisies' werklik uit My

voortgekom het, of dit op suiwer waarheid gebaseer is of op ‘n waarheid

wat deur die loop van tyd bederf het. Die ernstige wil om volmaaktheid op

aarde te bereik sal sulke twyfel bring, veral waar die 'bedorwe leerstellings'

betrokke is, dan sal Ek Self sulke twyfel in die mens se hart plaas om hom

uit sy duisternis na die lig te lei.

Mense kan nie ontken dat die sogenaamde 'tradisies' heel wat 'bedorwe'

denke bevat nie; en uit My leer wat Ek Self op aarde gepreek het, so vele

rites en slegte gebruike voortgekom het, asook verkeerde leerstellings, dat

die suiwer evangelie van liefde, die essensie van My leer, na die agtergrond

gestoot is terwyl dit wat deur die mense toegevoeg was meer aandag

geniet. En die mense laat hulself toe om deur dit gefassineer te word en

span hulself in om alle eise te vervul en durf niks van die ou tradisies of

gebruike verander nie, wat van geen voordeel van welke aard ook al vir die

vordering van hulle siele is nie. Nogtans, hulle het geen verontskuldiging

nie omdat elk menselike wese kan dink en die plig het om na te dink oor

die leerstellings wat sy lot in die ewigheid sal bepaal.

Die mens sal sy lewe op aarde ernstiger moet neem en nie dink dat Ek deur

geheel nuttelose prestasies tevredegestel word nie, wat die ontvang van

sakramente wat geen sakramente is nie omdat slegs dit ‘n heiligings

uitwerking kan hê wat ‘n geloof wat deur liefde lewend is, direk van My kan

ontvang, wanneer deur liefde ‘n vereniging met My bereik is. Dan word ‘n

mens so oorvloedig geseën deur My dat hy volmaaktheid op hierdie aarde

kan bereik.

Dan sal alle sakramentele seën duidelik in so‘n persoon word. Hy sal die

doop van die Gees ontvang : Hy sal ‘n leraar en ‘n boodskapper vir sy

medemens wees; Hy sal te enige tyd in staat wees om aan die brood van

die hemel, My vlees en My bloed te kan deelneem; Hy sal in nabye

503

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!