03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

My wet van die ordening voldoen. Julle moet egter ook in hierdie ordening

bly, julle moet die wette wat Ek Self uitgevaardig het, in ag neem en wat

aan alle skeppingswerke duidelik te sien is.

En daartoe behoort ook die ontsaglike afstand van die hemelliggame tot

julle aarde, daartoe behoort die geïsoleerd wees van elke aparte

hemelliggaam van die andere, wat afgesluit word deur die lugleë ruimte,

wat deur die stratosfeer gekenmerk word, wat ‘n verblyfplek van ‘n mens in

hierdie ruimte onmoontlik maak en julle daarom duidelik moes laat sien,

dat Ek julself afgesonder het. Want al glo julle ook om sulke "hindernisse"

te kan oorwin, julle mense sal by sulke pogings skipbreuk ly, julle sal ten

gronde gaan as julle julself in gebiede waag wat deur My vir julle afgesluit

word.

Julle bewys maar net daarmee dat julle baie arrogant van inbors is om te

glo dat julle goddelike natuurwette ongeldig kan maak, julle bewys dat julle

nòg hierdie wette, nòg die Wetgewer erken en julle bewys dat julle mense

volwasse is vir ‘n totale verandering van hierdie aarde, omdat die

vernaamste insig julle ontbreek, naamlik: Dat daar Een bo julle staan, Wie

die laaste Woord spreek en dat julle die Een nie moet onderskat nie,

aangesien julle andersins nie iets sou onderneem het wat nie aan julle as

bewoners van hierdie aarde toegestaan is nie, naamlik, om ander

hemelliggame, wat vir julle heeltemal onbereikbaar is en sal bly, tot die

doel van julle ondersoek te maak.

Elke hemelliggaam dien die geestelike wesens om hulself te voltooi en die

ontwikkelings vlake van hierdie wesens is so verskillend, dat hulle almal

ander skeppings nodig het. Skeppinge waarin julle mense nie kan bestaan

nie en daarom kan daar ook nooit ‘n verbinding tussen die wêrelde bestaan

nie.

My skeppende Gees en My skeppende Wil het waarlik niks sonder wysheid

laat ontstaan nie, maar julle mense sal nooit kan deurgrond wat buite julle

aardse sfeer bestaan nie as slegs dit, dat die bestaan van ontelbare sterre

en wêrelde vir julle as ‘n vaste feit te staan kom, omdat dit nie tot nadeel

van julle siele sal strek nie, alle verdere kennis kan egter slegs geestelik vir

julle ontsluit word. Amen

Die nadering van ‘n ster

6324 3 Augustus 1955

Open julle harte wyd en maak julself ontvanklik vir My “Liefdestraal van

bo”, Luister na wat Ek vir julle wil sê. ‘n Sekere teken van die aanstaande

einde is die sigbaar word van ‘n ster wat homself in die rigting van die

aarde beweeg en tog ‘n sonderlinge baan sal inslaan. Hy sal homself

dikwels van julle blik onttrek en dan weer plotseling tevoorskyn kom, want

hy is deur ondeurdringbare newels omhul wat af en toe oplos en dan weer

opnuut verdig.

350

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!