03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die lot in die hiernamaals beantwoord aan die dink

en strewe op aarde

6054 16 September 1954

Soos julle dink en strewe op hierdie aarde, so sal ook julle lot na julle

liggaamlike dood in die ryk hierna wees. Soek julle die lig en die waarheid

op hierdie aarde, dan sal ook daar lig op julle wag. Gee julle egter die

voorkeur aan die duisternis omdat die aardse stof julle oë verblind, dan is

julle verblyf daar ook in ‘n donkere omgewing, in ‘n sfeer waarin julle

ongelukkig voel omdat die lig julle ontbreek. Maar julle kry die loon wat

julle wens.

Hier op aarde word julle voortdurend in kontak gebring met die lig en word

vir julle die weg tot die Ewige lewe helder en duidelik verlig, sodat julle dit

slegs moet volg om na julle liggaamlike dood in die ryk van die lig aan te

kom. Wanneer julle egter die lig nie aanneem nie, wanneer julle donkere

weë gaan, sal julle ook alleen maar in donkere gebiede kom.

Dat julle mense so weinig besig bly met wat na julle dood met julle gebeur.

Julle gooi hierdie gedagtes, wanneer hulle in julle opkom, van julle af en rig

julle oë steeds weer op die wêreld en op die materie daarvan. Omdat dit

egter verganklik is kan julle dit nie saamneem in die ryk hierna nie. En as

stoflike goed julle enigste rykdom op aarde is, kom julle in die ryk hierna

arm en naak aan.

Waarom versamel julle op die aarde geen besittings wat bly bestaan en

julle begelei op julle weg in die ryk hierna nie? Waarom is julle alleen maar

begerig na die verganklike goed van hierdie wêreld? Steeds weer word julle

die resultaat van julle lewenswandel onder oë gebring, julle word

opmerksaam gemaak op julle toestand na julle afsterwe op hierdie aarde.

Julle skenk heel weinig aandag aan waaskuwings en vermaninge, julle leef

sonder las van julle gewete van die een dag na die ander en tog kan julle

môre reeds opgeroep word om julle laatste gang te moet gaan. En dan

ontvang julle wat julle nagestreef het op aarde, lig of duisternis.

Daar kan vir julle niks anders gegee word as dit wat julle deur julle aardse

lewenswandel verwerf het nie. Maar solank julle op aarde leef, dink aan die

tyd na julle dood, dink aan julle siele wat onverganklik is en ook aan julle

lot in die hiernamaals wat julself op aarde berei. Streef op aarde na die lig

en besorg julle siele die saligheid in die geesteryk. Amen

’n Fisiese ontmoeting tussen bewoners van

verskillende hemelliggame is onmoontlik

6065 26 September 1954

Slegs dit wat die beste is vir julle siele word as kennis aan julle gestuur.

Julle sal nooit mag binnedring in gebiede wat julle tot skade van die siel sal

strek nie, solank dit julle wil sal wees om met My in verbinding te staan.

Maar met die hulp van sataniese kragte, kan julle sulke kennis onregmatig

289

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!