03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Daarom het Hy bewus gely en het ook bewus gesterf, daarom bid Hy My

om ontferming vir sy beule(laksman) en in volle bewusyn spreek Hy die

woorde: "Vader, in U hande beveel Ek My Gees”.

Die verbintenis tussen Homself en My hou Hy ewig, want Hy kon Homself

nie meer losmaak van Hom, met Wie Hy een geword het deur die Liefde

nie. En daarom was Ek in Hom en Hy in My, daar bestaan geen skeiding

tussen ons Beide nie, omdat die Liefde, die oersubstansie van Myself ook

Hom heeltemal vervul het en Ek dus by en in Hom moes wees, ofskoon Ek

as Krag passief bly, tot die mens Jesus sy werk volbring het. Hy en Ek, Ons

is een en wie Hom sien, sien die Vader, want die Vader is die Liefde en die

Liefde is in die Seun.

Maar die Liefde kan nie sterwe nie en dus het Hy op die derde dag weer

opgestaan en Hy bring ook sy liggaam weer tot lewe, wat deur die lyding

van Jesus geheel vergeestelik was en geen verdere ontwikkelingsgang op

aarde meer nodig het. So het die Liefde die dood oorwin, die Goddelike

Heiland overwin die Satan, die Lig breek deur die duisternis heen en die

weg na die ewige Lig staan oop. Amen

Die op hoogte wees van doel en bestemming -

Kindskap van God

5222 29 September 1951

Julle is voortbestem om kinders van God te word en julle kan die doel ook

bereik. Maar is julle, wel op hoogte van julle doel, van julle bestemming op

die aarde? En dra julself daar nie die skuld van dat julle niks daarvan weet

nie? Lei julle nie ‘n lewenswandel wat julle geen enkele insig kan oplewer

nie? Is julle nie blind van Gees nie?

En so moet julle julself ernstig afvra, waarom julle sonder kennis is en Ek

sal julle die antwoord gee: Julle mis die liefde wat julle na die insig lei, want

die liefde is die sleutel tot die wysheid, die liefde lei julle die waarheid binne

en so sal vir julle die doel en die bestemming duidelik wees, as julle in die

liefde leef.

Die kennis van die waarheid kan julle ook wel gebring word, wanneer julle

sonder liefde deur die aardse lewe gaan en dit word julle ook gebring om

julle verantwoordelikheidsgevoel te wek, maar julle sal nooit glo wat julle

gesê word nie, ook wanneer dit die waarheid is, omdat sonder liefde die

krag julle ontbreek om dit in te sien. Daarom sal My woord, wanneer dit

julle gepredik word, solank sonder resultaat bly en deur julle nie ernstig

geneem word nie, tot julle uit eie beweging werksaam word in die liefde.

En daarom moet steeds die liefde in die eerste plek gepreek word en wie

nou die woorde ter harte neem, sal volwasse word aan insig en kan glo wat

hom geleer word. Julle almal is voortbestem tot kindskap van God, tot ‘n

uitermate salige staat in volheid van lig en krag. Julle is daartoe

voortbestem maar kan egter nooit deur My onder dwang in die staat

59

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!