03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

oortuig nie, solank die toehoorder die verbinding met My nog nie tot stand

gebring het nie.

Maar My Woord sal julle daartoe aanspoor om My te soek en Ek sal My

waarlik graag laat vind en julle gee wat julle ontbreek, volledige insig in die

ewige waarheid wat julle siele meer volwasse laat word sodra julle dit

bewus van My aanneem, sodra julle deur julle wil, julle geloof en julle liefde

toelaat dat Ek in julle aanwesig is. Amen

Aanmaning om die verganklike te laat los -

Geestelike besit

5200 31 Augustus 1951

Julle almal gee Ek ‘n woord van My liefde en barmhartigheid: Maak die

boeie los wat julle nog met die aarde verbind, dit wil sê, gee julle siele die

vryheid om julself in die geesteryk te verhef en laat die aarde agter,

deurdat julle, julle gedagtes hiervan afwend, dan trek die Gees in julle die

siel na sy domein en julle wen daardeur duisend maal meer as wat julle

ooit vir julself op aarde sou kon verwerf het. Vir julle lyk die aarde, met sy

materiële goedere, nog soos iets werkliks en tog is alles verganklik en op

die verganklike rig julle, julle aandag.

Ek waarsku julle daaroor uit suiwer liefde en barmhartigheid en Ek spoor

julle aan om alleen aan die werklike te dink, om dit vir die siel moontlik te

maak om die geesteryk binne te vlieg, wat kan gebeur so gou as wat julle,

julle gedagtes van die wêreld afgewend het. Het julle eenmaal geestelike

besit verkry, dan lok die aardse goedere julle steeds minder aan en dit

word vir julle steeds makliker om hoër op te vlieg, maar die eerste loslating

van die wêreld sal julself uit eie wil moet volbring, julle sal geweld moet

gebruik wat slegs wilskrag vereis, om julle vir ‘n kort tyd van die wêreld

terug te trek en in stilte te gaan, dit wil sê, in julself skerp te luister en die

Gees in julle daardeur die moontlikheid te gee om homself te uiter.

Die wil kan baie doen, omdat die Gees dan helder insien dat die siel in die

mens homself na hom toekeer, dat hy homself plaas onder hom. Maar nooit

sal julle die Gees in julle daartoe kan bring om homself te uiter, solank julle

gedagtes na die wêreld gewend is nie, solank julle aan alles aandag sal

skenk wat aards om julle heen voorval, solank julle nog materieel ingestel

is.

Daarom roep Ek julle woorde van liefde en barmhartigheid toe: Strewe nie

na dit wat verganklik is nie, maar probeer onverganklike goedere vir julself

te verkry, wat alleen die Gees in julle kan uitdeel, omdat hy ‘n deel van My

is, van Sy Vadergees van ewigheid, omdat dit Ek Self is, Wie Homself uiter

deur die Gees in julle en Ek Self sal julle waarlik net dit gee wat ewig bly,

wat nie onderworpe is aan die wet van die verganklikheid nie en wat slegs

as rykdom deur julle beskou kan word, omdat dit onverganklike skatte is,

wat nooit meer van julle afgeneem kan word nie.

52

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!