03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

word kan in die hiernamaals voortgesit word. Die werk van verlossing gaan

daar ook voort. In die hiernamaals kan ‘n siel nog uitreik na Jesus Christus,

om Sy Genade en Guns te bereik.

Elke siel wat Hom gevind het en deur Hom van Sonde en dood verlos is, sal

ander onverloste siele aan Sy liefde voorstel. Hy sal hulle denke na die

groot verlossingswerk van die mens Jesus Christus lei en sal probeer om

elke onverloste siel na hul Goddelike Verlosser Jesus Christus te lei.

Hulle voortdurende aktiewe liefde sal suksesvol wees omdat die liefde alles

kan doen. Die liefde kan nie anders as om met die werk van verlossing

besig te wees nie. Wat met die dood van Jesus op die kruis begin. Die werk

eindig nooit totdat alle gebonde geestelike van hul kettings bevry is en

elkeen tot lewe en geluk gekom het en hulle terugkeer na God tenvolle

suksesvol is en alle geestelike wat uit God gekom het, na die Huis van die

Vader teruggekeer het. Amen

Die Krag in die Naam Jesus

6663 6 Oktober 1956

Wanneer julle My naam met diepe eerbied uiter, neem die geestelike krag

in julle toe in groot oorvloed, omdat julle daarmee julle geloof in My

openbaar en die eerbied en liefde wat julle die Goddelike Verlosser Jesus

Christus vergun; kan Ek met krag beloon, wat julle almal dringend nodig

het. En wanneer julle in My naam saamkom, stroom krag na julle en julle

siele neem My aanwesigheid waar, omdat Ek dan in julle midde is,

aangesien julle deur julle geloofsvervulde denke My aanwesigheid toelaat.

En julle bevind julself in ‘n ontwikkelingsperiode wat verlossing waarborg,

sodra julle My in Jesus Christus erken en My kruisiging in Hom, daarom

hang julle verlossing af van of julle My verlossingswerk in die mens Jesus

erken en of julle glo dat julle God en Skepper na die aarde neergedaal het

om die werk van julle verlossing deur die mens Jesus uit te voer. Daarom

word julle versoek om julle geloof te bewys en julle doen dit wanneer julle

My naam in geloof uiter, wanneer julle My erken en My in Jesus Christus

aanroep.

Wanneer julle My in Jesus Christus aanroep sal Ek dit altyd hoor en erken

en dit sal My aanwesigheid toelaat. En Ek sal elke byeenkoms in My naam

seën. Ek wil julle gedagtes lei en julle gees verlig; Ek wil met julle praat en

Ek kan dit ook doen omdat Ek in julle midde is, aangesien julle in My glo en

julle daarom meer dikwels bymekaar moet kom en waar twee of meer in

My naam saamkom, daar sal Ek onder hulle wees.

Daarom kan Ek enige tyd aan julle besprekinge deelneem, tot julle gedagte

toetree; Ek kan alles voorsien wat julle behoefte aan het. Ek kan julle

opheldering gee waar julle twyfel. Ek kan julle adviseer en help, omdat julle

almal behoeftig aan My raad en hulp is: julle is nog soos swakke kinders

wat aan die hand tot hul ware bestemming gelei moet word.

467

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!