03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

aarde word en geen wêreldse of geestelike mag sal julle kan omgooi nie

omdat julle kragtig weerstand bied as mense julle mure wil bestorm.

Met die einde van die aarde het Ek mense nodig met ‘n sterk wil en ‘n sterk

geloof. En ooral ken Ek sulke mense en berei hulle voor op die laaste stryd,

wat teen My en al die geestelikes gerig is. Die voorbereiding geskied egter

sodanig, dat Ek hulle inwy in My heilsplan van ewigheid, om hulself eers My

bestuur en werksaamheid en alles wat daar gebeur te verklaar, om hulle

daardeur te sterk in hul geloof in My, wat dan egter ook ywerige susesvolle

arbeid in My wingerd moontlik maak. Bowendien verskaf Ek hulle lig en

krag, wat hulle bekwaam maak om te onderrig en hul ook krag gee om uit

innerlike oortuiging stand te hou teen alle aanvegtinge van die kant van die

duisternis.

En so vorm Ek vir Myself ‘n leer van sterk stryders, wat Ek egter ook

versorg en ondersteun tot hulle hul opdrag heeltemal vervul het, tot hulle

die oorwinning oor die vyand behaal het in alle stryd op die aarde.

Ek ken julle en julle wil en Ek prys julle salig dat julle julself aan My gewy

het. Ek neem julle op as My eiendom en laat julle vir ewig nie meer los nie.

Want Ek het julle nodig in die laaste tyd omdat Ek deur julle nog wil inwerk

op julle medemens wat Ek julle sal laat ontmoet sodat julle by hom julle

werk in die wingerd kan verwesenlik. En omdat Ek julle nodig het sal Ek

ook vir julle sorg tot julle, julle missie volbring het, tot die einde gekom

het, wat vir julle almal ophande is. Ek wil My Gees uitstort op julle almal

omdat julle insien in welke tyd julle leef. En My Gees sal julle ook verkondig

wanneer die dag kom wat aangekondig is in woord en geskrif. Amen

Die mag van Satan

5136 24 en 25 Mei 1951

Groot is die mag van hom wat julle wil verderf, maar alleen as julself hom

hierdie mag gee, omdat as julle hom weerstaan en julle na My wend, ook

My Liefdeslig julle omspoel wat hom volledig kragteloos maak. Want teen

die liefde kan hy nie standhou nie en die liefde sal hom ook eenmaal

oorwin, as sy tyd gekom het.

Met ononderbroke inspanning weet die Satan hoe om dit wat deur sy wil

voortgekom het, maar wel vanuit My krag, te fassineer en vir ewig aan

hom te onderwerp en daarom sal hy tot die uiterste druk uitoefen op

diegene wat hy vrees om te verloor, wat hulle uit vrye wil van hom

losmaak, wat na My streef om vir ewig met My verenig te wees.

Hy sal geen middel vermy om op die geestelike in te werk nie, hy sal

verwarring stig waar hy maar kan, hy sal altyd daar wees waar Myne

saamkom. Hy sal probeer om in hul gedagtes tussen beide te kom om sy

wil op hulle oor te dra, ofskoon hy insien dat hy die mag oor dat geestelike

verloor het. Nogtans staan hy as vyand teenoor My, want sy eersug is so

groot, dat hy verblind is en nie glo dat sy mag te breek is nie. In die liefde

22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!