03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

heerlikste geestelike skeppings, want: “In die huis van My Vader” is oral, in

die bereik van My oneindige liefde en steeds sal hy homself daar ophou,

waar die Vader ‘n woning berei het, wat ooreenkom met die graad van sy

liefde en sy bekwaamheid om te bestuur en te werk in die ryk wat vanuit

My aan hom toegewys is.

In die huis van My Vader is baie wonings. Geen wese is sonder ‘n vaderland

nie, die ewige vaderland neem alle siele op, maar die vaderland is veelsydig

ingerig. Dit kan die heerlikste blommetuine en die mooiste paleise te siene

gee, maar dit kan egter ook eindelose verre verlate streke bevat waarvan

die deurreis ook eindelose lang tye verg.

Maar in die woeste streke splits daar ook weë af wat na ‘n land vol blomme

voer en dit kom maar net daarop neer of die reisigers ag slaan op hierdie

weë, of hulle oplettend speur na ‘n uitweg uit die woesteny en hierdie

uitweg ook betree, Elkeen word opgeneem in My ewige vaderland en aan

elkeen kom dit toe om ‘n woonplek in besit te neem. Hoe dit egter daar

uitsien, hang slegs van hulle wil af en daarom sê Ek: "In die huis van My

Vader is baie wonings" Want elke mens, elke wese, berei dit vir homself, na

gelang van die graad van sy volmaaktheid.

Maar of hierdie woning van hom ook hoe armoedig is, dit kan deur sy wil en

sy arbeid waarlik vinnig omvorm word en daar kan die lieflikste onderdak

ontstaan, as die siel maar net met verlange na so iets koester en ywerig na

verwesenliking streef. Dan staan tallose helpers hom by en skep en werk

met hom en dit kan ‘n paradysagtige woonplek word, waar dit tevore ‘n

verlate en duister streek was.

Eendag sal elke siel na sy ware vaderland terugkom, maar solank hy nog

onvolmaak is, sal hy homself uit plek voel, ofskoon hy al die ryk betree het,

waarvan hy eens weggegaan het. Maar Ek het baie skoolgeboue en die

positiewe ontwikkeling sal met sekerheid vorder, ofskoon daar dikwels lang

tye daarvoor nodig sal wees. Eendag sal ook die verlore seun weer

terugkeer en weer die woning betrek wat hy eens besit het, hy sal in die

Vaderhuis vertoef, waar alle kinders om die Vader byeen gebring is, hy sal

liefdevol opgeneem word deur die Ewige Liefde, Wie hom die plek sal

aanwys naas Hom. Dog eindelose tye sal nog verbygaan tot al My kinders

na die huis teruggekeer het, totdat hulle in My huis kom woon, eindelose

tye sal nog verbygaan, maar geeneen van My kinders gee Ek op nie. Die

liefde van die Vader trek hulle aan en geeneen van My kinders sal hierdie

liefde vir ewig kan weerstaan nie. Amen

Die alleen saligmakende kerk

5456 4 Augustus 1952

Daar bestaan geen “alleen saligmakende kerk” as daar ‘n wêreldse

organisasie mee bedoel word nie. Wie egter tot die kerk behoort wat deur

My op aarde gestig is, die sal salig word. Want dit waarborg hom al die

119

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!