03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Julle mense moet julle lewe op aarde so beskou, dan weet julle ook dat

julle nie gewetenloos kan lewe nie. Dat wanneer die liggaamlike lewe

beëindig is en die siel die skuld moet betaal waarmee hulle hul self belas

het. En weet, dat alles wat julle die wêreld aan tol betaal het, die siel

ontneem sal word en dat armoede in die hiernamaals die gevolg daarvan is.

Weet, dat daar ‘n vereffening is vir elke uur wat julle My teenstander

toejuig en julle die genoë van die wêreld toegedaan is en My heeltemal

vergeet het.

Die aardse lewe is julle gegee tot voltooiing van julle siele. Maar wat doen

julle? Julle versorg slegs julle liggaam en vervul al sy wense. Julle word

dronk van wêreldse plesier en julle loop al te gewillig in die val wat die

vyand vir julle stel.

Julle neem van julle siele en gee dit aan julle liggaam en dit moet julle

duisendvoudig betaal. Want julle nood sal bomate groot wees as julle die

geesteryk ingaan, waar alleen waardeer word wat die siel aan

onverganklike goed saambring. Die siel sal groot gebrek ly en niemand sal

hulle help as hulle hulself nie tot Jesus Christus wend nie, van Wie hulle

egter in hulle duistere toestand nie weet nie. Alleen Hy kan hulle help. Maar

ewighede kan verby gaan voordat die siel die insig verkry en so tot Hom

keer. Ewighede kan hulle hul skuld so saamsleep, omdat My regverdigheid

hulle nie kan verlos solank hulle self My nie daarom bid nie. Amen

Die geloofstryd is meedoënloos - Volhard in die

geloof

5324 27 Februarie 1952

Dit is dringend nodig dat julle moet volhard in die laaste geloofstryd, want

daar sal eise aan julle gestel word wat julle nie sonder ‘n vaste en

onwankelbare geloof sal kan nakom nie. Baie sal vir julle onoorkomelik lyk,

as julle nie ‘n beroep op My krag in geloof doen nie. Want byna onmenslik

sal die vyand van julle siele teen julle optree en hy sal die van hulle wat op

aarde mag besit en daarby vol lis en boosaardigheid is, bedien en sal met

almal wat nog glo, die stryd aanknoop.

Dit sal so ‘n openlike optrede van sataniese mag wees, dat julle duidelik sal

weet welke uur geslaan het. Dan weet julle dat dit die laaste tydperk van

die eindtyd is en dat dit nog maar ‘n kort tydjie sal duur voordat julle verlos

sal word van hierdie mag; wat julle egter nie sal kan skaad as julle ‘n vaste

geloof julle eie kan noem nie. Die optrede van die vyand rig homself so

duidelik teen Myself, dat julle reeds daaraan sal kan herken dat hy sy

wettige gesag oortree het. En daarom het Ek julle verkondig dat die einde

naby is. Want die mens is op die aarde om tussen twee magte te kies en

moet daarom ook van die twee magte weet. Sodra ‘n mag die kennis oor

die ander "Mag" verhinder, oorskry hy sy bevoegdheid en doen dit nie

ongestraf nie.

93

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!