03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hierdie mens was dus deur duister kragte geketting en tog het hulle nie

geslaag om sy siel so na hulle hand te omvorm dat hy uitgesproke slegte

handelinge begaan nie. Hulle verhinder hom slegs om na My toe te kom,

maar hulle het hom nog nie heeltemal in hulle besit nie.

En daarom probeer hulle nou om hulle werkinge voort te sit, waar dieselfde

aanleg, dieselfde denke en ‘n swak wil te sien is, wat die maklikste onder

die nakomelinge op aarde te vind is en dit kan gevolge hê op baie

agtereenvolgende generasies; ‘n denke wat op My gerig is, kan egter ook

die uitwerking daarvan verswak of heeltemal onmoontlik maak. Ook kan die

mense slegs van tyd tot tyd in die noute gedryf word, maar dan so hewig,

dat mens van ‘n geval van besetenheid kan praat. Besonder erg gaan

hierdie kragte te kere as hulle hul vergeefse moeite insien, wanneer die

mense steeds weer in hulle denke en wil op My aangewys word.

En dit kan moontlik wees vir solank die siel van die eersgenoemde nog

geen verlossing gevind het nie, as hy deur sy eie verkeerde wil en begeerte

hierdie kragte toelaat om hulle intrek te neem in dit wat van homself

afstam. Die mense sou hulself egter kan bevry deur ‘n baie innige gebed

tot My, deur ‘n lewende verbinding en diep geloof, maar dit ontbreek hulle

en My gawes van krag wys hulle af, beïnvloed deur die kragte wat

verbitterd worstel om die siele.

Sodra die siel egter in die hiernamaals verlos is, is ook die mag van die

duistere krag gebreek. En daarom druk Ek baie besonder die siele op julle

hart, dat julle hulle sal help, omdat hulle alleen te swak is. Stel hulle in

kennis van My en My liefde, dat hulle My moet aanroep om hulp en dit sal

hulle ten deel val en tegelykertyd sal die siele op aarde ook bevry word wat

onder die invloed staan van kragte waaraan die mag toegestaan word oor

mense wat My nie om hulp aanroep nie, maar die krag van My teenstander

gebruik om die aardse lewe te oorwin. Amen

Die bloed van Christus – Die sondeskuld

5478 2 September 1952

Vir julle My kinders op aarde het Ek My bloed vergiet. Vir julle het Ek die

swaarste weg gegaan, want Ek wou julle red uit die dieptes, wat julle nooit

uit eie krag sou kon verlaat nie. Die offer wat Ek vir God, die Vader wou

bring, was deur Hom aangeneem en so het dit tot verlossing vir julle

geword. Julle mense kon julle dus bevoordeel met dit wat Ek van God

afgesmeek het, waarvoor Ek die offer moes bring wat julle gebaat het,

omdat julle absoluut hulp nodig gehad het in die toestand waarin julle

julself bevind het, toe Ek op aarde neergedaal het. Maar Ek weet ook dat

nie alleen die mense in My tyd op aarde, noodlydend was nie. Ek het

geweet dat solank die aarde bestaan, die mense nie hulle aardse opdrag

kon vervul nie, omdat hulle te swak was. En Ek het medelye met die hele

mensdom gehad, ook met dié uit die verlede en in die toekoms en Ek het

124

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!