03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

arbeid oorgelaat, want dit bepaal die graad van lig waarin julle van die

aarde skei.

En die bereidwilligheid om te verdra is die bewustheid om deel hê aan My

kruisweg en wie aan My sy die weg na Golgota gaan, het sy siel waarlik ‘n

groot diens bewys, want hy kan, net soos Ek, die weg neem in die ligryk en

hy sal in stralende glans saam met My in die paradys wees, want die

verandering vanuit ‘n onvolmaak wese tot die goddelike wese, wat dit was

in die allereerste begin, het nog op aarde gebeur en hulle het allerweë op

aarde deelgeneem aan die verlossingswerk van Jesus, omdat hulle die kruis

in oorgawe gedra het.

Daarom, seën die leed wat julle weg oor die aarde begelei en laat die liefde

in julle geheel tot ontplooiing kom, dan sal julle weg oor die aarde nie

tevergeefs wees nie, dit sal julle die mooiste doel laat bereik: Die totale

vereniging met My, julle God en Vader van ewigheid. Amen

Die belofte van God om te help - Krag van geloof

6704 2 Desember 1956

Julle kan toevlug by My soek wanneer julle geestelike of aardse teëspoed

ly en Ek sal julle help, soos Ek beloof het. Julle moet nooit aan My liefde of

My mag twyfel nie, maar weet dat My liefde voortdurend op julle van

toepassing is en dat Ek altyd My mag sal gebruik solank dit nie julle siele

sal skade berokken nie. En as julle na My toe kom, as julle opreg en

vertrouend na My toe kom, sal julle siele nie in gevaar wees nie, want dan

sal Ek bereik het wat Ek met teëspoed wil bereik, dat julle na My toe kom,

dat julle My aanroep en daardeur My as julle God en Vader van ewigheid

erken. Alhoewel julle siele hom reeds tenvolle aan My oorgegee het,

beïnvloed die wêreld julle nietemin nog en lei telkens weer julle gedagtes

van My af en selfs as Ek julle nie sal verloor nie, verloor julle julself nou en

dan in ander wêreldse gedagtes, wat julle innerlike verlange na My

verminder, julle geestelike inspanning verminder, dan het julle ligte slae

van die noodlot nodig, probleme of kwale wat weer vereis dat julle, oor

julle houding met My sal nadink en julle vroeëre intimiteit met My weer

eens sal vestig.

Die wêreld is julle vyand. En elke nou en dan moet Ek maniere gebruik om

hom teë te staan, sodat Ek julle wat nog nie stewig met My verenig is,

tenvolle aan die wêreld verloor nie. Maar Ek moet ook julle wat reeds Myne

is bind, julle krag van geloof aan My, steeds sterker maak en daarom julle

ook deur teëspoed en lyding tref wat slegs bedoel is om julle verbintenis

met My te versterk en so ook julle geloof sterker maak, wat julle nodig sal

hê in die komende tyd. Julle moet na My kom in alle teëspoed. Ek is altyd

bereid om te help. En Ek sal geen versoek van julle weier nie, solank julle

waarlik op My vertrou dat Ek, as Vader, seker weet wat reg is vir julle en

julle altyd sal gee wat vir julle voordelig is. Julle ken My gedagtes nie en

492

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!