03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wie egter die gawe besit is op aarde reeds salig, want hulle weet dat hul

innig met My verbind is. hulle weet dat Ek Self in hul werk en hulle sal

daarom met sukses werksaam wees vir My ryk.

Julle mense kan dus julle lidmaatskap van die kerk van Christus, tot die

kerk wat Ek Self op aarde gestig het, nie anders bewys as deur die besit

van ‘n geestesgawe nie, want dit is die kenteken van My kerk. En daar is

verskillende gawes wat getuig van die werk van My Gees. Steeds egter kom

daar ‘n krag aan die lig wat ongewoon lyk. Daar sal in die mens ‘n vermoë

te voorskyn kom wat hy hom nie deur ywer, studie of liggaamlike krag sy

eie gemaak het nie, maar wat hom klaarblyklik geskenk word, dat hy

wondere verrig, siekes genees of dat hy in wysheid onderrig of die

profetiese gawe besit.

Al die dinge bewys dat hulle tot die kerk van Jesus behoort, want hulle het

hul lewende geloof in Hom wat uit die liefde voortgekom het. Hulle het

daarom so'n innige verbinding met My dat Ek deur My Gees in hulle kan

werk, soos Ek dit goed ag vir hul sieleheil en die van hul medemens.

Julle mense hoef dus alleen ernstig julle bes te doen en in die liefde te

lewe, om tot ‘n lewende geloof te kom. Dan sal julle ook alles doen wat

julle siele die graad van volwassenheid oplewer en dan sal julle van My

teenwoordigheid in julle bewus wees. En vanuit die bewussyn sal julle ook

oor ongewone krag beskik, wat Ek sodanig op julle mense verdeel dat dit

vir julle en julle omgewing nuttig is.

En wie nou so'n ongewone geestesgawe verkry het die is ook ‘n getroue

dienaar in My wingerd, want hy werk met die gawe om sy medemens tot ‘n

lewende geloof aan My in Jesus Christus te bring. Want wie deur My Gees

verlig is, die sal ook steeds van My sy goddelike Verlosser in Jesus Christus

getuig, omdat die verlossing deur Jesus eers met hom moet gebeur,

voordat My Gees werksaam kan wees, voordat My geestesgawe uitgedeel

kan word. Want alleen die mens wat deur die bloed van Jesus verlos is, het

ook die krag om aan homself te werk dat sy siel die graad van

volwassenheid bereik wat vereis word om geestesgawes te ontvang.

Met die hulp van Jesus Christus kan en sal dit julle mense geluk. Daarom

sal ook elke geestelike ontwaakte mens van Hom, wat Sy Gees beloof het,

getuig. En elkeen wat ‘n geestelike gawe besit getuig, dat hy deur Jesus

Christus verlossing gevind het uit die nag van die dood. En in hom werk

dan My krag, in hom skyn nou My lig en in hom is Ek Self en werk deur My

Gees. Amen

Regte verkondiging van die Woord –

Die teenwoordigheid van die God

6559 31 Mei 1956

Die werk vir My en My koninkryk moet ywerig gedoen word aangesien die

tyd min is en vele moet nog gewen word vóór die einde. En die

420

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!