03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

dink eerste aan die toestand van julle siele en as julle onvolmaaknhede

ontdek, kom vol vertroue met die vraag na Jesus, dat Hy julle vrymaak van

elke boei, van elke kwaad wat julle skei van Hom. Gaan so vertroud met

Jesus om soos met julle broer en skaam julle nie om ook julle mees

geheime foute en sondes bloot te lê nie. Sy Liefde is oneindig en Hy sal

julle vergewe en julle help om heeltemal vry te word, omdat julle Hom

erken, omdat julle in Hom en in Sy verlossingswerk glo.

Maar iemand wat Hom in sy lewe uitsluit, word self van sy foute en slegte

gewoontes die baas, wat nie die verlossingswerk van Jesus en die

menswording van God in Hom erken nie; want aan hom ontbreek alle krag

en ook die wil is swak, om ernstig die werk van die omvorming van sy lewe

ter hand te neem. Hy sal niks kan bereik, voordat hy hom aan die

goddelike Verlosser toevertrou het nie. Want elkeen wat vry wil word uit die

mag van die teenstander van God, moet tot Jesus roep en hom in volle

geloof aan Hom oorgee. Eers dan kan hy gered word, eers dan het hy die

krag om homself te verander, om verlos binne te kan gaan in die

geesteryk, om definitief terug te kan keer na die Vaderhuis. Amen

Wesens van ander wêrelde

6364 25 September 1955

Daar bestaan ‘n geestelike verbinding van die aarde met die wesens van

ander wêrelde, solank dit gaan om ligwesens wat in My opdrag op julle

inwerk, dat julle die korrekte weg gaan wat tot My voer. Die ligwêreld is

onophoudelik besig om julle te beïnvloed in ‘n goeie sin. Maar ook die

kragte van die duisternis gebruik elke geleentheid om julle te mislei om

julle van die weg van die waarheid weg te voer, om julle denke te verwar.

En daar sal juis in die laaste tyd voor die einde baie gebeur, wat vir julle

mense onverklaarbaar sal wees. Maar besef steeds dat die mense die weg

na My sonder dwang sal moet betree. Dat verskynings wat dwing om te glo

dus nooit van My kant af gebruik sal word nie, selfs nie as die mensdom

homself in groot geestelike nood sal bevind nie. Besef steeds dat die

ligwêreld in My opdrag werksaam is, wat dus nooit iets vanuit hulself sou

doen wat nie in ooreenstemming met My Wil en My Wysheid is nie.

Is die ligwesens dus daarop bedag om julle mense te help, dan kies hulle in

geen geval ‘n verskyningsvorm wat twyfel, verwarring en twyfelagtige

resultate teweeg sal bring by die mense nie. Juis in alle duidelikheid sal

hierdie ligwesens hulself teenoor die mense uiter en steeds so, dat hulle as

liggewer herken kan word. Hulle sal hulself dan altyd uiter teenoor hulle

wat ‘n geestelike verbinding wil aanknoop, met die doel om hulself

geestelik te ontwikkel. Hulle sal egter nooit verontrustend inwerk, deurdat

hulle na middele sal gryp wat vir die mense onverklaarbaar is nie, want

hulle wil die onduidelikheid verjaag, hulle wil lig gee, egter nie die

duisternis vergroot wat elke onnatuurlike verskynsel versprei nie. Tallose

364

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!