03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

mensdom word daardeur steeds meer afgelei van die egte en ware wat My

verteenwoordigers op aarde hulle bekend maak, dat die mense voor die

einde staan, dat al die materiële goedere hulle nie teen ondergang, wat

hulle met sekerheid tegemoet gaan, kan red nie, as hulle My woorde nie

aanneem nie, maar na die woorde van hulle luister op wie die vors van die

duisternis sy invloed uitoefen. Na hulle, wat wel ook wonders verrig deur sy

krag, wat op aarde magtig is, omdat hulle hulself aan hom uitgelewer het,

wie se aktiwiteite egter steeds te herken is.

Want liefde spreek nie uit hulle nie, hulp vir noodlydende mense is daar nie

te ontdek nie, hoewel hulle hulself ook van My woorde bedien of ook

waarlik My Naam op die voorgrond plaas om as ware profete beskou te

word. Daar sal duidelik die dryfveer van hom te herken wees wat My

teenstander is, wat in die laaste tyd alles sal probeer om My klein kudde te

verstrooi en vir homself te wen. Hierdie tyd het nou gekom, daarom gee ag

op alles wat Ek vir julle sê, sodat julle kan leer om die ware van die valse te

kan onderskei, die Lig van die verblinding - die Waarheid van die leuen,

sodat julle nie in die hande val van hom wat julle wil verdorwe nie. Amen

“Wie in die liefde bly…”

5863 21 Mei 1954

Julle vind julle vrede in die vereniging met My. Julle verlange is gestil sodra

julle weet dat julle een is met My, as julle, julle met My verbind het deur

die liefde of deur innige gebed, wat in Gees en waarheid tot My opgestuur

word. Die gebed is die wil om met My verbind te wees, in liefde

werksaamheid is die vervulling, want: “Wie in die liefde bly die bly in My en

Ek in hom”. Die liefde is die grootste en van die werksaamheid in liefde

hang alles af wat met die volwasse word van die siel, met die terugkeer in

die Vaderhuis en met die ewige saligheid te maak het.

As julle julself steeds maar hierdie woorde voor oë hou: “Wie in die liefde

bly die bly in My en Ek in hom", as julle maar altyd daaraan dink dat Ek

Self die Liede is, dan sal ook die vervulling van My gebooie van die liefde

julle as die vernaamste voorkom, dan sal julle ywerig wees om in die liefde

te lewe om daardeur vir ewig met My verbind te wees.

Die liefde is alles, dit is verlossingskrag, dit is lig, dit is die Goddelike

prinsiepe, die middelpunt van die ewige orde. As ‘n mens sonder liefde leef

het hy buite die orde getree, hy gaan geheel teen God in, in sy denke en

handel, hy is geestelik blind, d.w.s. sonder insig en hy is onverlos in die

mag van My teenstander, wat hom van alle saligheid wil uitskakel.

Die liefde is Ek Self, die liefdeloosheid is My teenstander en wie dus die

verlange het om met My verenig te wees, wie My vir hom wil wen, die moet

in die liefde lewe, want dan moet Ek ook by hom wees omdat die Liefde My

oersubstansie van ewigheid is. Wel deel Ek onmeetlike genade uit, wel

skenk Ek julle wat julle nie verdien nie en nie uit julself nastreef nie, maar

233

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!