03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

self weinig liefde het, nooit ‘n blyke van My Liefde mag verwag nie en

daarom ook die werk van My Liefde verhinder.

My woord is waarheid. Maar My beloftes stel ook steeds die vervulling van

My voorwaardes as vereiste. Dan sal ook elke belofte in vervulling gaan by

julle. Streef dus daarna om julle geloof te versterk, dit lewend te laat word

deur werke van liefde. Dan sal die krag van die geloof egter ook in julle

wees en My Liefde en Mag sal duidelik by julle merkbaar word. Amen

Die vereeniging van die geestesvonk met die

Vadergees

6575 17 Junie 1956

Wanneer die Gees in die mens tot die lewe ontwaak, dan is die verbinding

met My ook tot stand gebring. Want die Gees in die mens is ‘n vonk van My

Vadergees, hy is ‘n deel van My en sodoende dieselfde as Ek Self, sodat

julle nou ook tereg mag sê: "God is in my!". Want die Gees in julle ontwaak

eers dan tot lewe, wanneer julle die liefde beoefen en dan kan Ek ook as

die ewige Liefde Self in julle wees. Julle almal dra nou weliswaar hierdie

goddelike vonk in julle, maar hy kan deur julle eie wil - deur julle

lewenswandel - bedorwe word en so bly tot julle dood. Dan het julle, julle

lewe dus sonder God geleef, omdat julle sonder liefde geleef het en daarom

elke verbintenis met My na julle, onmoontlik maak. Maar julle het julle

aardse lewe geleef en sodoende ‘n groot barmhartigheid onbenut gelaat.

Julle het nie die doel van julle beliggaming as mens nagekom nie. Julle het

julle nie verenig met My nie, maar het in julle eieliefde bly vassteek, waarin

julle julself eens deur julle afvalligheid van My, begewe het. Om hierdie

vereniging moontlik te maak, het Ek julle deur ‘n groot daad van

barmhartigheid tegemoet gekom. Ek het vir die eerste keer ‘n vonkie van

My goddelike Gees in julle gelê en spoor julle nou gedurig aan om die

vonkie te laat ontbrand, deurdat Ek julle deur middel van lotgevalle in

situasies plaas, waarin julle vanuit ‘n goeie wil, werk in liefde kan verrig.

Dit was en is vir julle mense baie moontlik om die liefdesvonk in julle tot ‘n

vlam te laat word. Dit ontbreek julle waarlik nie aan geleenthede nie, maar

dit is ‘n daad van die vrye wil en julle kan dus ook versuim om in liefde te

lewe. Dan sluimer die Gees in julle en kan homself nie uiter nie. Julle het

dus nie die verbinding met My tot stand gebring nie en is dood, ofskoon

julle dink dat julle lewe. En julle aardse lewe is dan tevergeefs, omdat ‘n

lewe sonder God nooit tot vooruitgang kan lei nie, maar daarenteen die

verbinding met My teenstander aantoon. Ek Self kan dus nie in julle wees

nie, omdat julle die toegang van My tot julself belet deur julle liefdelose

toestand.

Hierdie toestand onder die mense is heelwat in teenstelling met dit, waarin

die mense hulself innig by My aansluit, waarin hulle in die liefde lewe en

hulself laat lei deur My Gees. Die eerste toestand is altyd dan te sien,

425

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!