03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

enut tot heil van julle siele. Want steeds is dit God Self wat julle deur

sulke waarskuwings nader, wat egter so gegee word sodat dit aan julle die

vryheid van julle wil laat en wat elkeen vry laat om met ‘n einde rekening

te hou al dan nie. Maar hulle wat sal glo, sal ‘n aansienlike voordeel hê,

omdat hulle hulle lewenswandel daarvolgens sal rig. Hulle sal moeite doen

om volgens die wil van God te lewe en om nog te groei tot aan die einde.

Maar tog sal ‘n volkome oortuigde geloof nog maar by baie weinig mense

gevind word, want dit is ‘n te geweldige gebeurtenis wat aan die mense

verkondig word.

Dit sal ‘n gebeurtenis wees wat niemand vir homself kan voorstel nie en

wat ook nog nooit beleef was solank mense die aarde bewoon het nie. Want

alle beëindigings van vorige verlossingsperiodes het verskillend afgespeel

en nooit sal dieselfde gebeurtenis homself herhaal nie. Dit is dus glad nie

moontlik om te bewys hoe die oplossing van die skeppings plaasgevind het

nie.

Maar die woord van God is die waarheid en Hy spreek gedurende elke

tydperk deur sieners en profete en verkondig wat ons te wagte staan, maar

sonder tydsaanduiding. En daarom twyfel die mense steeds aan hierdie

soort van openbaringe, terwyl die wat glo, salig genoem kan word.

Dit sal nie lank meer duur nie, dan sal die aarde ‘n nuwe fase van

ontwikkeling ingaan en dan begin daar ‘n nuwe periode met heeltemal

ander verhoudinge en lewensvoorwaardes. Die mense van dié periode sal in

‘n toestand van volwassenheid gekom het wat ook ander

lewensomstandighede en doele vra om hulle ontwikkelingsweg te voleindig.

Julle kan met sekerheid aanneem dat die tydsduur van julle lewe begrens

is, dat min die normale aardse lewensduur sal voleindig, maar eerder

opgeroep sal word in hulle jong jare om die aanstaande einde te belewe.

Daar kan egter slegs op die einde gewys word, sonder bewyse, terwille van

julle wilsvryheid, maar neem die aanwysings ernstig op en dit sal julle nie

berou nie.

Leef so asof more die laaste dag is, want die wêreld kan julle alleen maar

waardelose dinge bied wat julle nie met julle kan saamneem na die

ewigheid nie. Slegs ‘n korrekte lewenswandel volgens die wil van God kan

julle geestelike besit nog dermate vermeerder sodat die einde van die

aarde die poort vir julle kan open tot die ewigheid, waarin julle ryklik

geseënd aan skatte kan ingaan. Dit sal julle geen skade berokken wanneer

julle meer rekening moet hou met ‘n einde as met ‘n langer duur van julle

aardse lewe nie, want julle leer dan om nog bewustelik te lewe op aarde.

En hou julself dan ook besig met gedagtes aan die ewigheid, aan God en Sy

ryk en julle sal maar net na volmaaktheid strewe. Daar is vir julle nie veel

meer tyd oor nie, gebruik dit daarom na die beste van julle vermoë en die

seën sal nie uitbly nie. Want daarom word daar voortdurend op die einde

gewys, sodat julle aan die einde kan dink en daarvolgens kan leef op aarde.

Amen

404

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!