03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

uitstralings uit die geesteryk, wat om julle as golwe heen sirkel om na julle

wil opgeneem of weggestoot te word. Dit is uitstralings wat julle

denkorgaan aanraak en dit in werking sit as julle daartoe bereid is, d.w.s.

deur middel van julle wil die kontak opneem met die wesens wat julle

aanstraal. Dit is ‘n uitwisseling van kragte, ‘n proses wat van twee kante

kom, dog dit bly aan die wil van die mens oorgelaat met welke kant hy

kontak tot stand bring.

Julle moet weet dat julle so geskape word dat elke orgaan ‘n bepaal funksie

te verrig het, wat nou in ooreenstemming met die wil van die mens hul

werk doen, maar ten dele ook nog onderworpe is aan die natuurwet, omdat

hulle ‘n lewe in stand houdende funksie uitoefen. Julle moet verder weet

dat julle vir die tyd van julle aardse lewe ‘n sekere vryheid toegestaan

word, wat daarin tot uitdrukking kom dat die funksies van bepaalde organe

van julle wil afhanklik is, omdat hierdie hul in die aardse lewe moet laat

beproef en reg moet maak.

En daartoe behoort ook die verstandelike aktiwiteit wat julleself kan

ontwikkel, waartoe julle egter ook ‘n denkvermoë gegee word. Die

denkvermoë bestaan egter nie daarin dat julself gedagtes opwek nie, maar

julle moet iets wat julle toestroom, iets geesteliks wat julle voortdurend as

golwe omspoel, kragtens julle denkvermoë op julle laat inwerk. Julle moet

die gedagtes wat na julle stroom, opneem en dan met julle verstand

verwerk. Maar dit staan julle geheel vry of en welke gedagtes julle opneem,

dog die wil en die keuse is beslissend vir die positiewe ontwikkeling van

julle siele.

Gedagtes is geestelike uitstralings van krag wat in onvoorstelbare volheid

van lig van God Self uitgaan. Wat eers ontvang word deur ligwesens, wat

egter weer probeer om te verbly met wat hulle ontvang het, wat dus ‘n

onophoudelike verder lei na al die wesenlike, wat tot denke in staat is,

beteken.

Maar ook die teenswoordige vors van die duisternis was eens ‘n lig en

kragontvanger. Ook hy stuur straling van hom uit na die wesens. En so sal

die mens as wese met denkvermoë, gedagtestrome van beide kante kan

opneem. Uitstralings van goeie en ook slegte kragte sal hulle steeds as

gedagtegolwe openbaar en die mens sal steeds die gedagtes aanneem, wat

ooreenstem met sy wil. Gedagtes sal nooit ‘n dwingende invloed uitoefen

nie, maar alleen na die wil van die mens hulle op die voorgrond dring en

aangeneem of afgewys word.

Nooit egter is die mens die geestelike vader van sy gedagtes nie, nooit is

hy in staat om gedagtes self te produseer nie, ofskoon hy daar dikwels van

oortuig is dat alles die produk is van sy eie gedagtes, wat hy deur die

werking van die verstand verkry het. Hy gebruik alleen gedagtegolwe wat

hom omring en kan hulle ook in baie hoë mate benut kragtens sy

denkvermoë, wat hom deur die Skepper gegee is. Daar sal weliswaar ook

altyd weer ligvolle gedagtes in die mens opkom wat hom meer na die

367

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!