03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Maar wat julle siele die diepste sou verbly het, laat julle heel dikwels by

julself verbygaan. Julle het julle geestelike oor nog nie geskool nie en

verneem daarom nie die antwoord van My liefde nie. Julle almal, wat julself

met My verbind in innige gebed, kan julle deur My aangespreek voel. Wil

julle egter My woorde verstaan, waarna julle almal so verlang, dan moet

julle, julle geestelike oor leer. En dit is ‘n doel wat julle almal vir julself

moet stel, omdat dit die aardse lewe baie vir julle sal verlig. Want dit maak

julle waarlik gelukkig om My woorde te kan verneem wat vir julle almal

sonder uitsondering geld, die wat met My innige samespraak hou. Julle

almal sal baie krag en troos put uit die aanspreking wat julle deur My

ontvang, wat altyd slegs as ‘n gevoel en ‘n gedagte deur julle verneem

word, wat julle innerlike rus en die gevoel van geborgenheid sou kan gee,

julle sou dus waarlik getroos en versterk word deur My Vaderliefde, wat

onafgebroke vir al My kinders geld.

Daarom, as julle tot My bid in Gees en in waarheid, bly daarna in julle

denke, wat op My gerig is, volhard en julle siele sal in ontvangs neem wat

My Vaderliefde hom aangebied het. Want Ek neig My tot almal wat My

aanroep, wat innige samesprake met My hou en Ek wil hulle gee wat hulle

steeds verbly. Amen

Uitleg oor gevalle van besetenheid

5472 26 Augustus 1952

My kinders wil Ek steeds korrek onderrig en hulle kennis verskaf en dit is

My Wil dat ook hulle, wat nie wetend is nie, onderrig moet word. Vir die

mense beteken dit ‘n groot gevaar wanneer hulle hulself, in geval van

aardse nood, nie tot My wend nie, maar op eie krag en met hardnekkige

koppigheid hulle nood wil bemeester en dan ook daarmee klaarspeel. Dan

was dit egter nie hulle eie krag nie; maar hulle ingesteldheid, die

onbewustelike innerlike afwysing van Myself en veroorloof die kragte van

die duisternis, om hulle krag van benede toe te voer en gevolglik ook die

wil van die mens in beslag te neem om steeds meer en meer invloed te

verkry.

Die mens hoef nie na buite toe kenbaar te wees nie, maar in trots en

arrogansie en in aardse rykdom is die aanwysings te sien, dat die mag van

benede besit van hom geneem het. Die nalaat van goeie werke onder

eiebelang, ongevoeligheid vir die nood van die medemens en oorgrote

genotsug, laat steeds net die wêreldse mens ken, wie geen binding met My

het nie, teen wie egter ook geen openlike oortreding van die wet in te bring

is nie.

Vir sy medemens kom hy goed en regverdig voor, maar sy siel is sonder

liefde en sonder geloof aan My. En sy einde sal nie salig wees nie, die aarde

hou hom in die ban, in die hiernamaals begeer hy nóg sy goedere, omdat

hy niks anders besit het nie en sy begeerte na die wêreldse te groot was.

123

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!